Van Niekerk, Anton2017-08-302017-08-302006Van Niekerk, A. (2006). Die kennisvraagstuk in wetenskap en geloof. Acta Academica, 38(1), 30-54.0587-2405 (print)2415-0479 (online)http://hdl.handle.net/11660/6715English: This article deals with the question of whether the kind of knowledge claims made in confessions of faith are reconcilable with the knowledge claims of the modern experimental sciences. This issue is addressed first by paying attention to the critique offered by one of the most verbal and vehement critics of religion among the ranks of practising scientists of our day, Richard Dawkins. Next, the differences between knowledge claims in science and religion are discussed (drawing on Kierkegaard, among others, as well as on the less famous work of McClendon and Smith) in order to show where and how the author takes issue with Dawkins. It is argued that science and religion are reconcilable since their questions are not mutually reducible and since the truths which they propound differ in terms of logic and function differently in people’s lives.Afrikaans: Die artikel handel oor die vraag of die soort kennis wat in geloofsbelydenisse of geloofsaansprake gemaak word, versoenbaar is met die kennisaansprake van die moderne eksperimentele wetenskappe. Hierdie problematiek word aangepak deur eers aandag te skenk aan die godsdienskritiek van een van die mees verbale en skerpste godsdienskritici uit die geledere van praktiserende wetenskaplikes van ons tyd, Richard Dawkins. Daarna word verduidelik wat die verskil is tussen kennisaansprake in geloof en wetenskap (onder andere met ’n beroep op sowel Kierkegaard as die minderbekende werk van McClendon en Smith), om, in die lig van van sodanige analise, aan te toon waar en hoe die skrywer van Dawkins verskil. Wetenskap en geloof is versoenbaar aangesien hulle vraagstellings nie na mekaar herleibaar is nie en die waarhede wat elkeen verkondig logies verskil en ook verskillend in die lewens van mense funksioneer.afDawkins, RichardScienceReligionConfessions of faithExperimental sciencesDie kennisvraagstuk in wetenskap en geloofArticleUniversity of the Free State