Linde, G. F.Rademan, Wiehahn Bernard2018-01-162018-01-161988-03http://hdl.handle.net/11660/7614Afrikaans: Die moontlike positiewe terapeutiese effek van indirekte suggesties deur verpersoonlike sprokies op 'n kind met dissiplinêre probleme, is bestudeer by wyse van 'n enkeIproefpersoonondersoek . Vorige soortgelyke navorsing deur Levine (1980) het as grondslag gedien vir die onderhawige studie. Die aard van dissiplinêre probleme en behandelingsprosedures verwant aan indirekte suggesties, is kortliks ondersoek. Daarna is die terapeutiese effek van indirekte suggesties deur verpersoonlike sprokies by wyse van 'n meervoud ige basislynontwerp oor drie vorme van teikengedrag by 'n enkele proefpersoon vasgestel. In die onderhawige studie is daar met sekerheid bepaal dat indirekte suggesties deur verpersoonlike sprokies wel 'n positiewe terapeutiese effek op 'n kind met dissiplinêre probleme gehad het.afChild psychotherapyDiscipline of childrenTherapeutics, SuggestiveDissertation (M.A. (Psychology))--University of the Free State, 1988Indirekte suggesties as behandelingsprosedure by 'n kind met dissiplinêre probleme: 'n enkelproefpersoonondersoekDissertationUniversity of the Free State