Faber, J. T.Rabie, P. J.2024-08-212024-08-212004Faber, J. T., & Rabie, P. J. (2004). Die behoefte aan'n wyer artikel 2 (3) van die Wet op Testamente 7 van 1953 (soos gewysig): 'n kritiese beskouing: chronicle. Journal for Juridical Science, 29(2), 198-204. https://doi.org/10.38140/jjs.v29i2.28970258-252X (print)2415-0517 (online)https://doi.org/10.38140/jjs.v29i2.2897http://hdl.handle.net/11660/12757Die Hoogste Hof van Appél se uitspraak in 𝘉𝘦𝘬𝘬𝘦𝘳 𝘷 𝘕𝘢𝘶𝘥𝘦 𝘦𝘯 𝘈𝘯𝘥𝘦𝘳𝘦 2003(5) SA 173 (HHA) het die posisie aangaande die toepassing van artikel 2(3)van die 𝘞𝘦𝘵 𝘰𝘱 𝘛𝘦𝘴𝘵𝘢𝘮𝘦𝘯𝘵𝘦 7 van 1953 (soos gewysig)¹ duidelik uiteengesit enalle onsekerheid uit die weg geruim. Voor hierdie uitspraak het die interpretasie van artikel 2(3) totregsonsekerheid gelei.Die howe het twee benaderings ‘ontwikkel’, naamlikdie ‘eng’ en ‘liberale’ (‘soepel’) benaderings.² In die 𝘉𝘦𝘬𝘬𝘦𝘳-𝘴𝘢𝘢𝘬 het appélregterOlivier beslis dat slegs die kondonasie van testamente wat persoonlik deurdie oorledene³ opgestel, geskryf, getik, tot stand gebring of verly is, toegelaatsal word. Alhoewel daar saamgestem word met regter Oliver se interpretasievan artikel 2(3) sal daar in hierdie skrywe gepoog word om die deur vir ’n‘wyer’ of ‘liberale’ artikel 2(3) oop te maak.enDie behoefte aan ’n wyer artikel 2(3) van die Wet op Testamente 7 van 1953 (soos gewysig): ’n Kritiese beskouingArticleAuthor(s)https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/