Verster, PieterPapu, Deppington Jongimpi2016-02-122016-02-122015http://hdl.handle.net/11660/2288English: In this thesis the role of ancestors in African Traditional Religions are evaluated from the perspective of African Christology. From a general literature study approach African Traditional Religion in African theology is explained. The concept of Jesus as ancestor is also discussed. From this view and other aspects of African theology, Christology is explained. African Christianity is also evaluated. The role and ontology of ancestors in African Traditional Religion are then discussed. From a Christian, and especially a Christological perspective, biblical aspects concerning the debate on ancestors are explained. Monism rather than dualism regarding the human being is suggested with the implication that the dead “sleep” until the resurrection.Afrikaans: Die betekenis van voorouers in die Afrika Tradisionele Religie word in hierdie proefskrif vanuit die perspektief van die Afrika Christologie benader. Vanuit ’n algemene literatuurstudie word die Afrika Tradisionele Religie in die Afrika teologie beoordeel. Die begrip Jesus as voorouer word ook bespreek. Die Christologie word dan vanuit hierdie begrip en ook die Afrika-teologie benader. Die Afrika Christendom word ook beoordeel. Vervolgens word die rol en ontologie van voorouers in die Afrika Tradisionele Religie bespreek. Bybelse perspektiewe op die debat oor die voorouers word vanuit ‘n Christelike, en veral ‘n Christologiese perspektief benader. Ten opsigte van die mens se bestaan word ‘n monistiese eerder as dualistiese uitgangspunt voorgestaan met die implikasie dat die dooies “slaap” tot by die opstanding .enThesis (Ph.D. (Missiology))--University of the Free State, 2015Christianity and other religions - AfricanAnimismThe role of ancestors in African Christology: an evaluationThesisUniversity of the Free State