Britz, Dolf2017-08-282017-08-282007Britz, D. (2007). 'Now, what has become of our prayers and supplications?' Faith in an Anglo-Boer War concentration camp of 1901. Acta Academica, 39(3), 21-44.0587-2405 (print)2415-0479 (online)http://hdl.handle.net/11660/6689English: Christian faith played a significant and decisive role in the concentration camps of the Anglo-Boer War (1899-1902). This article focuses on the diary of A D Luckhoff (1874-1963) who, after completing his theological training, volunteered for the ministry in the concentration camp at Bethulie. The anguish, distress and trials of this inexperienced young clergyman are disclosed by allowing the diary to speak for itself, thus ensuring that its profound spiritual and emotional character is retained in the exposition. Alongside this exposition, observations and historical notes are appended, as well as questions concerning the diarist’s underlying theological convictions, which are compared and contrasted with those evinced in the contemporary diary of a young female resident of the camp, Rensche van der Walt (1878-1948). The ensuing analysis aims to demonstrate that Christian faith was a more complicated and complex issue during this war than has yet been realised.Afrikaans: Gedurende die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) het die Christelike geloof ’n bepalende en belangrike rol gespeel in die konsentrasiekampe. Hierdie artikel gaan in op die dagboek van ’n jong aspirant predikant, A D Luckhoff (1874-1963). Hy het hom na voltooiing van sy teologiese opleiding beskikbaar gestel vir die bediening in die konsentrasiekamp van Bethulie. Sy dagboek word geanaliseer met die oog daarop om die spiritualiteit, onderliggende teologiese oortuigings, refleksie én aanvegting, bloot te lê. Dit word begelei met teologies-kritiese vraagstelling, historiese aantekeninge sowel as vergelyking met die dagboek van Renche van der Walt (1878-1948) wat ’n tydgenootlike inwoner van dieselfde kamp was. Deur die dagboek so ver as moontlik self aan die woord te stel, word verseker dat die geestelike en emosionele aard daarvan behou word. Die bedoeling is om aan te dui dat die beoefening van die Christelike geloof inderdaad ’n veel meer gekompliseerde en komplekse aangeleentheid gedurende die oorlog was, as wat algemeen aanvaar word.enConcentration camp BethulieAnglo-Boer War (1899-1902)Concentration campsChristian faithA. D. Luckhoff's diaryClergymanPastoral care-giver‘Now, what has become of our prayers and supplications?’ Faith in an Anglo-Boer Warconcentration camp of 1901ArticleUniversity of the Free State