Weideman, George2017-09-052017-09-052004Weideman, G. (2004). Wat sê die swyende Kubaan vandag vir ons? Oor konflikliteratuur. Acta Academica, 36(1), 1-39.0587-2405 (print)2415-0479 (online)http://hdl.handle.net/11660/6752English:The escalation of conflict and its representation in the media have an overwhelming effect on society. Re-reading Etienne van Heerden’s seminal short story, “My Kubaan”, may help rectify negative responses to violence, including enforced silence, as portrayed in literature and related art forms. The term “literature of conflict”, the historiographical aspects of the text, the relevance of this kind of text and the eroticism of violence are investigated and illustrated by texts showing that in a war situation there are only victims, and that writers write in solidarity with those manipulated into silence. Possible explanations for the Cuban’s “silence” are given. The universality of “My Kubaan” is echoed in recent texts depicting the futility of war and the culture of violence.Afrikaans:Konfliktoename en die uitbeelding daarvan in die media het ’n merkbare uitwerking op die samelewing. Etienne van Heerden se seminale kortverhaal, “My Kubaan”, kan as korrektief dien vir negatiewe reaksies op geweld, byvoorbeeld gedwonge swye, soos uitgebeeld in die letterkunde en aanverwante kunsvorme. Die benaming konflikliteratuur, historiografiese aspekte van die Van Heerden-verhaal, die relevansie van dié soort teks en die erotiek van geweld word nagegaan en toegelig met voorbeeldtekste wat aantoon dat daar in ’n oorlogsituasie net slagoffers is en dat skrywers hul vereenselwig met diegene wat tot swye gemanipuleer word. Moontlike verklarings vir die Kubaan se “swye” word verskaf. Die voortleef van die Van Heerden-verhaal word geëggo in onlangse tekste wat die futiliteit van oorlog en ’n geweldskultuur uitbeeld.afMy KubaanVan Heerden, EtienneShort storyLiterature of conflictWat sê die swyende Kubaan vandag vir ons? Oor konflikliteratuurArticleUniversity of the Free State