Buys, Fanie2017-09-182017-09-182006Buys, F. (2006). Payment certification problems: who is to blame? Acta Structilia: Journal for the Physical and Development Sciences, 13(2), 114-126.1023-0564 (print)2415-0487 (online)http://hdl.handle.net/11660/6935English: Problems with payment certificates in the construction industry have always been a popular topic which has attracted wide attention, but especially nowadays with complex and fast-track projects. As these problems often result in expensive disputes between the Employer and Contractor it was necessary to investigate what the problems are and who is to blame for these problems. A survey was done amongst twenty one Contractors and Quantity Surveyors to get their views on these problems and the results showed that there are a fair number of Contractors who inflate their payment claims, that the Employer is not always paying the Contractor within the stipulated time and that Contractors are of the opinion that the Quantity Surveyors valuation is not a true reflection of the work done.Afrikaans: Probleme met betalingsertifikate in die konstruksie industrie het altyd wye aandag geniet en is veral deesdae tydens komplekse en snelgang projekte ’n gewilde onderwerp. Hierdie probleme eindig gereeld in duur dispute tussen die werkgewer en kontrakteur en daarom was dit nodig om te bepaal wat hierdie probleme is en wie verantwoordelik daarvoor is. ’n Opname is gedoen onder een en twintig kontrakteurs en bourekenaars om hulle siening oor hierdie probleme te kry en die resultate het getoon dat daar ’n aantal kontrakteurs is wat hulle betalingseise onregmatig vergroot, dat die werkgewer nie altyd die kontrakteur op tyd betaal nie en dat die kontrakteur van die opinie is dat die bourekenaars se waardasie nie ’n ware weergawe is van die werk wat gedoen is nie.enPayment certificatesConstruction industryDisputesJBCC 2000Payment certification problems: who is to blame?ArticleUniversity of the Free State