Maimane, Joseph2017-08-312017-08-312006Maimane, J. (2006). Motivating primary-school learners in mathematics classrooms. Acta Academica, 38(2), 244-261.0587-2405 (print)2415-0479 (online)http://hdl.handle.net/11660/6718English: This article explores ways in which primary school mathematics teachers in Mangaung township, Bloemfontein motivate their learners to understand mathematical concepts, to make sense of instructions, and to solve mathematical problems. Data was obtained from class observation, with conclusions being drawn after analysing the discourse. The results indicated that approaching mathematics as a game can motivate learners, resulting in the acquisition of knowledge and skills. The social dimension also plays a role. The use of the mother-tongue (at appropriate times) can be useful in assisting learners to understand mathematical concepts.Afrikaans: Hierdie artikel ondersoek maniere waarop wiskunde-onderwysers van primêre skole in Mangaung, Bloemfontein leerders kan motiveer om wiskundebegrippe te verstaan, instruksies sinvol te begryp, en probleme op te los in wiskundelesse. Deur die waarneming van onderwysers se klasse is data versamel en nadat die inhoud van die lesse bespreek is, is gevolgtrekkings gemaak. Resultate het aangedui dat, deur wiskunde as ’n spel te benader, leerders gemotiveer word sodat hul vermoëns toeneem en die vak tegelykertyd sonder moeite bemeester word. Die gebruik van die moedertaal op gepaste tye kan ’n besondere bydrae lewer, deurdat dit die leerders help om wiskundige konsepte te verstaan.enPrimary schoolsMathematicsTeacher/learner interactionLearnersTeachersMotivationMathematical learningMotivating primary-school learners in mathematics classroomsArticleUniversity of the Free State