Muller, S. J van Z.Viljoen, N. G. J.Lamont, Anne Francoise2018-01-252018-01-252005-11http://hdl.handle.net/11660/7707English: In this lecture LAAT-STYL BY J. S. BACH EN BEETHOVEN AAN DIE HAND VAN DIE “GOLDBERG” EN “DIABELLI” VARIASIES 'lateness' is examined as a concept via Adorno. Time and narrative are placed as the main elements in two of the greatest sets of variations in the piano repertoire. The lecture demonstrates similarities and differences between two very different compositions and the aesthetics of closure and ending. 'Lateness' is portrayed as inherently present in these works as a vehicle to illustrate the composers in their most mature utterances. The integrity of their musical language is shown to be realised by the relevant definition of 'lateness'. The lecture demonstrates the combination of performance and intellectualisation in a unique way and strives to combine the different disciplines as a balancing act and one in which both complement the other.Afrikaans: Hierdie lesing LAAT-STYL BY J.S.BACH EN BEETHOVEN AAN DIE HAND VAN DIE “GOLDBERG” EN “DIABELLI” VARIASIES ondersoek die verskynsel van ‘laatheid’ as begrip soos Adorno dit verduidelik. In hierdie twee grootse variasiestelle vir die klavier word die konsep van tyd en narratief as fundamentele beginsels geïllustreer. Die lesing poog om verbande aan te toon en verskille te belig tussen twee uiteenlopende komposisies se estetiese besinnings oor eindigheid. Die ‘laatheid’ as ‘n integrale teenwoordigheid in hierdie werke word gedemonstreer as die geskikte middel wat die komponiste kies om hul rypste taal met integriteit te uiter. Die ontmoeting in hierdie studie van die handeling van musiekmaak met intellektualisering van die insigte gesetel in daardie handeling word op ‘n unieke wyse gedoen en in die balansering van die twee dissiplines word nuwe perspektiewe belig.afGoldbergDiabelliComparisonsLatenessAdornoTime and narrativePiano performance and intellectualisationBach, Johann Sebastian, 1685-1750 -- Criticism and interpretationBeethoven, Ludwig van, 1770-1827 -- Criticism and interpretationBach, Johann Sebastian, 1685-1750 -- Goldberg-VariationThesis (Ph.D. (Music))--University of the Free State, 2005Laat-styl by J. S. Bach en Beethoven aan die hand van die "Goldberg" en "Diabelli" variasiesThesisUniversity of the Free State