Botma, J. P.Els, Willem Christoffel2020-11-192020-11-191958http://hdl.handle.net/11660/10664Afrikaans: Winburg, as eerste Voortrekkersdorp in die Oranje-Vrystaat, het vir ons nog altyd 'n mate van bekoring gehad (want byna elke klip en steen herinner ons aan 'n romantiese verlede), wat verder verskerp is deur ons liefde vir die geskiedenis van die Voortrekker-voorgeslagte en vir die baanbrekerswerk deur hulle verrig. Dit was dan ook aangenaam om in die stofbedekte verlede te gaan delf en aan die roepstem om meer te weet aangaande sy onderwysaangeleenthede, gehoor te gee.afEducation -- South Africa -- HistoryEducation -- South Africa -- Free StateThesis (M.Ed. (Education))--University of the Free State, 1958Die geskiedenis van die ontwikkeling van die onderwys in die distrik WinburgDissertationUniversity of the Free State