Olivier, P. J. J.Steyn, M. T.2017-04-192017-04-191974http://hdl.handle.net/11660/6100Afrikaans: Die ondersoek wat ek wil aanpak handeloor die toets wat in die Suid-Afrikaanse reg gestel word om te bepaal wanneer 'n persoon nalatig opgetree het. Alhoewel daar geen onsekerheid in ons reg bestaan oor wat die toets is nie wil dit tog vir my voorkom dat daar onsekerheid bestaan oor presïes hoe hierdie toets toegepas moet word. Hierdie onsekerheid veroorsaak dat sekere klasse van persone aan groot ongeregtighede onderwerp word wanneer dit kom by die vraag of hulle nalatig opgetree het aldan nie.afNegligence, CriminalCriminal liabilityDissertation (LL.B. Law))--University of the Free State, 1974Die "redelike man-" toets in die privaatreg - 'n evalueringDissertationUniversity of the Free State