BETHANIE-SENDIN GSTASIE D.A. van der Bank Die mooi, eenvoudige kerkgebou opdiesendingstas ie Bethanie. Bokant die kerkm uur isenkelegrafstene van die sendingkerkhoffiesigbaar. Die gebou regs agter die kerk, was die kweekskool. Gedurende Juniemaand is ’n besoek aan Bethanie- Op 24 September 1834 het die groepie sendelinge sendingstasie (gelee in die Edenburgdistrik , afgesaal by die plek waaraan hulle die naam ongeveer 5 km vanaf Wurasoord) gebring met die Bethanie, ‘huis van ellende’, gegee het. Die beginjare doel om inligting vir die Nasionale Museum in te was inderdaad ’n tyd van beproewing. Van die samel. Vanwee die historiese belangrikheid van Korana, onder wie hulle moes arbei, was daar geen veral die kerkgebou, wat een van die oudste in die teken nie. Eers n& drie weke het Goliat Ysterbek en Vrystaat is in sover die struktuur van 1845 daarin sy stam hulle opwagting gemaak en op 19 Oktober is opgeneem is, word die ontwikkeling van die die eerste diens gehou met behulp van ’n tolk. Teen sendingstasie kortliks geskets. die einde van die jaar is die eerste kapelletjie, ’n hut van riete, ingewy. Die geboutjie is egter vyf jaar later In April 1834 het vyf sendelinge van die Berlynse deur honger koeie opgevreet. Sendinggenootskap, Th. Gregorowski, D.A. Kraut, A.F. Lange, J. Schmidt en A. Gebel in die Kaap Die swerwersnatuur van die Korana het die aangekom met die doel om sendingwerk onder die sendelinge se taak bemoeilik aangesien die Betsjoeanas (Tswana) te doen. Gerugte op sendelinge dikwels agter hulle moes aan trek. Sedert Philippolis van die bloedige Matabelestrooptogte 1847 het die vestiging van Tswanas in die gebied ’n op die Betsjoeana het die sendelinge laat besluit om meer bestendige arbeidsveld geskep. hulle aan die Rietrivier te vestig op ’n stuk grond van ongeveer 12 vierkante myl (31 km 2) wat die Die oorspronklike sendelinge is vervarig deur eerw. Griekwakaptein Adam Kok aan hulle toegesfc het. Carl Friedrich Wuras wat byna ’n halfeeu, vanaf 1836 to t 1884, o p Bethanie gewerk het. Afgesien van ’n Verslag oo r die k e rk g e b o u op Bethanie is a a n die sy werk as sende l ing het W u r a s ho m ook as f i loloog R aad van Nas iona le G e d e n k w a a rd i g h e d e voorge le onde rsk e i d e u r sy werke o o r die K o r a n a t a a l en sy en die sendingstas ie is ge d u re n d e Ju l ie besoek deur ver ta l ing van die Luth er se Kateg ismu s in Tsw ana . mej H .H G o u s van die R aad vir N as io na le A n d e r sende linge wat d e u r die ja re op Bethanie G e d e n k w a a rd i g h e d e en m n r Deon J o o s te van die gearbe i het, was o n d e r and e re Heinr ich Gr i i tzner , St igt ing S i m o n van der Stel met die oo g op die Meyfar th , S a n d r o c k , Schulz , J. B a u m b a c h . J .C. m oon t l i k e res touras ie van die ke rkgebou. Prozesky en E. Berndt . Die eerste e ienaar en stigter van die be ken de F ic h a r d t o n d e r n e m i n g , Carl E b e rh a rd t F ich ard t , het v a n a f 1844 to t 1845 as sendel ing op Bethanie gewerk. ’n Nu w e kerk is o p 11 Mei 1845 ingewy. Dit was ’n ba k s t eenge bou , 18 m lank en ses m breed. D i e g e b o u was na slegs t w i n t i g j a a r a l reeds te klein en teen 1867 is 'n a a n v a n g g e m a a k met die ve rg ro t in g van die ke rk gebou. Na hee lwat ver t rag ing is die hoeks teen in Apri l 1868 gele en o p 26 S e p t e m b e r 1869 kon die vergro te kerk ingewy word . Die kru isvormige , r o o i b a k s t e e n g e b o u is o n t w e r p d e u r d i e Bloemfonte inse argi tek, Richa rd Wocke . Dit is teen ’n ui te indel ike koste van £1 600 (R3 200) g e b o u de u r die T s w a n a - in w o n e r s van die stasie en het sitplek a a n 500 mense gebied. T ydens die viering van die 75-jarige bes taa n van die sendings tas ie was d a a r ongeveer 1 000 inwoners van wie die meeste as Chr i s tene g e d o o p is. In 1904 is ’n kweekskool te Bethanie ge open vir die op le id ing van S war t evangeliste. Die hervest iging van d i e T s w a n a s in die T h a b a ’N c h u - o m g e w in g ( B o p h u t h a t s w a n a ) ingevolge die g roepsgeb iedewet het egter die getal le d rast ies v e rm in d e r en n o o d g e d w o n g e o o k die ver trek van die sendel inge meegebr ing. V a n d a g be s t aan die gemeen te uit o m t r e n t vyf-en- veert ig l idmate , o n d e r wie drie Kleur l inggesinne ; die a n d e r is Tsw anas . Dienste w ord w a a r g e n e em de u r evangel iste van E d e n b u r g en Bloemfonte in , terwyl eerw. H i l d e b r a n d t v a n die L u t h e r s e K e rk , Bloemfonte in , N a g m a a l a a n die gem ee nt e bedien. Die verweerde houtraamwerk van die klokioring vereis dringende aandag Die mskripsie op die klok lees as volg: Label Jen Herrn. alle Heiden Preiset ihn alle Vdlker Die k e rkgeb ou wat intussen gepleister en afgewit is, Psalm 117 is s t r uk turee l nog on v e ran d e rd . Langs die kerk is die C R ubon in Berlin 1850 klo kto r ing , ’n eenvoudige h o u t r a a m w e r k , en die BIBLIOGRAFIE p l a t d a k s k o o lg e b o u . A a n die n o o r d e k a n t van die kerk, langs die k e r k m u u r is ’n k e r k h o f met elf grafte. H onderd jaar Berh nse sending. Pretoria: Minerva. (1934). A n d e r g e b o u e wat nog b eho ue gebly het uit die Mondelinge Mededelings deur mnre. P.J. Sirauss en M McMolale. Schoeman. K Huis van die armes (...). in Restorica. April 1983. bloei tyd van Bethanie is die winkel , se n d in g k am ers 75ih - Anniversary o f the Berlin M ission Station. Bethany. en d ie e e n v o u d i g e g e w e l g e b o u t j i e w a t as Bloemfontein: Friend Ltd., 1909.S tandard encyclopaedia o f Sou thern Africa. kweekskoo l gedien het. The Friend o f the Free S ta te and B loem fontein gazette . 30.9 1869. £ 9