Women who divorce in midlife: the resilient reconstruction of their lives

Loading...
Thumbnail Image
Date
2015-11
Authors
Flett, Judith
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The aim of this study was to address the dearth of South African literature on women who divorce in midlife with resilience. This study offers women’s perspectives on how they reconstructed their lives with resilience after divorce after long-term marriages during the developmental stage of midlife. A purposive expert elicitation sampling technique was used to select a homogenous sample of three South African women from the Western Cape. A qualitative research design utilising the Repertory Grid methodology developed from Kelly’s personal constructivist theory formed the overall framework. This facilitated individual personal constructs from the women before, during, and after the divorce process in which they reintegrated with resilience. Cognitive mapping, an extension of the Repertory Grid purposely designed for capturing a graphical representation of a personal construct system, was used for data analysis. It was evident from the findings that the women experienced divorce as a major disruption requiring emotional growth, strength, and adjustment. The women’s personal constructs revealed that while there were some similarities, they were unique in their experience of divorce and reintegration. While they did not embrace the same world views or values, the women collectively experienced a major disruption and managed to survive the disruption and associated stressors using protective factors such as family, friends, religion, spirituality, and focusing on their careers to reintegrate with resilience. This study highlights the opportunity for therapists to offer resilience-enhancing resources, techniques and skills in order to help individuals reintegrate with resilience after a disruption like divorce.
Afrikaans: Die doel van hierdie studie was om die gebrek aan Suid-Afrikaanse literratuur oor vroue wat in die middeljare met lewenskragtigheid skei, aan te roer. Hierdie studie bied die perspektiewe van vroue oor hoe hulle hul lewens met lewenskragtigheid ná egskeiding ná langtermynhuwelike gedurende die ontwikkelingstadium van die middeljare herkonstrueer het. ʼn Doelbewuste, kundige, ontlokkende steekproeftrekkingstegniek is gebruik om ʼn homogene steekproef van drie Suid-Afrikaanse vroue van die Wes-Kaap te selekteer. ʼn Kwalitatiewe navorsingsontwerp met die gebruik van die “repertory grid”-metodologie, wat uit Kelly se persoonlike konstruktivistiese teorie ontwikkel is, het die algemene raamwerk gevorm. Dit het individuele persoonlike konstrukte van die vroue voor, gedurende en ná die egskeidingsproses, waarin hulle met lewenskragtigheid herintegreer het, gefasiliteer. Kognitiewe kartering, ʼn verlengstuk van die “repertory grid” wat doelbewus vir die vaslegging van ʼn grafiese voorstelling van ʼn persoonlike konstruk-sisteem ontwerp is, is vir dataontleding gebruik. Uit die bevindings was dit duidelik dat die vroue egskeiding as ʼn groot ontwrigting wat emosionele groei, krag en aanpassing vereis, ervaar het. Die vroue se persoonlike konstrukte het onthul dat, terwyl daar sommige ooreenkomste was, hulle uniek in hulle ervaring van egskeiding en herintegrasie was. Terwyl hulle nie dieselfde wêreldbeskouings of waardes gehad het nie, het die vroue gesamentlik ʼn groot ontwrigting ervaar en daarin geslaag om die ontwrigting en verwante stressors te oorleef deur beskermende faktore soos familie, vriende, godsdiens, spiritualiteit en fokus op hul beroepe gebruik om met lewenskragtigheid te herintegreer. Hierdie studie beklemtoon die geleentheid vir terapeute om hulpbronne, tegnieke en vaardighede wat lewenskragtigheid bevorder, aan te bied om individue te help om ná ʼn ontwrigting soos egskeiding met lewenskragtigheid te herintegreer.
Description
Keywords
Dissertation (M.A. (Clinical Psychology))--University of the Free State, 2015, Women, Divorce, Midlife, Resilience, South Africa, Repertory Grid
Citation