Public participation in integrated development planning: a case study of the Buffalo City Metropolitan Municipality

Loading...
Thumbnail Image
Date
2018-01
Authors
Sibanda, Modeni M.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Public participation in the Integrated Development Plan (IDP) process does not take place in a vacuum; it is juxtaposed within contextual community realities of power, politics, institutional systemic practices and cultures, as well as inequities in resource capacity amongst other relational social practices. The value system, history, economy, socio-political dynamics, legal and administrative cultures, social conditions and power dynamics shape in critical ways the context of how public participation influences IDP outcomes. An exploration of public participation power dynamics is critical, since it signposts public participation constraints, deepens critical consciousness in public officials, and enables them to ameliorate injustice, thereby promoting community empowerment and distributive justice in integrated development planning and municipal strategic planning. The purpose of this study is to explore the nature and extent of public participation power dynamics during the IDP process and explain how these dynamics influence IDP outcomes in Buffalo City Metropolitan Municipality (BCMM). Public participation power dynamics pervasively influence the outcomes of IDP processes, in that forms of power shape the dynamics and outcomes of that process. The dialectical relationship between manifestations of power and community agency shape in complex ways why and how public participation may or might not be a space for giving voice to community priorities and needs. The study uses an exploratory and explanatory case study research design and a mixed method research approach. A survey questionnaire located within the positivist paradigm and quantitative methodology, as well as focus group discussions situated within the interpretive paradigm and qualitative methodology were used as data collection methods. A final purposeful sample (n=229) consisting of ward councillors, ward committee members, IDP representative forum members and community stakeholders was used for the survey questionnaire. For the second method of data collection, focus group discussions, a final sample (n=34) was used. The results of the study suggest mixed views on respondents’ satisfaction with public participation in the IDP in BCMM. Findings also reveal lack of adequate requisite knowledge and understanding of the strategic nature of the IDP, as well as lack of competences for the public to meaningfully participate. Lack of capabilities and functionings disempowered, marginalised and excluded the public from participating and articulating community priorities and needs. Results further show that some residents get excluded from public participation spaces in the IDP, based on their political beliefs and affiliation. Other critically important voices are thus excluded. Furthermore, the study findings indicate that residents in BCMM have low to stable levels of trust in the municipal council’s ability to deliver services in response to community priorities and needs. Findings thus suggest that public participation in the IDP in BCMM is tokenistic, mostly done to comply with statutory and regulatory precincts. This implies that public participation spaces in BCMM often fail to influence IDP outcomes in response to community priorities and needs. Thus, public participation power dynamics in the IDP in BCMM, marginalises and excludes less powerful interests. This study contributes to practice in that it reveals the underlying dynamics that are undocumented and not well understood in municipal planning. By exposing power dynamics, the study contributes to the empowerment and conscientisation of municipal residents, municipal public officials and other stakeholders with an interest in local governance and especially, public participation in the IDP processes. The study is therefore valuable as it reveals the complexities of how individuals and communities navigate forms of power. The study thus raises critical consciousness in municipal residents, communities and public officials, thus enabling them to address and challenge visible, hidden and invisible forms of power through behavioural changes, collective agency, local institutional, systemic and social reforms, and thereby promoting distributive justice and social equity.
Afrikaans: Openbare deelname aan die Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GO) is in ‘n jukstaposisie teenoor die kontekstuele realiteite van die gemeenskap ten opsigte van mag, politiek, institusionele sisteme en kulturele gebruike, sowel as die onbillike voorsiening van hulpbronne van verwante maatskaplike dienste. Die waardesisteem, geskiedenis, ekonomie, sosio-politieke dinamika, wetlike en administratiewe kulture, maatskaplike omstandighede en magsdinamika vorm die kritiese wyse waarop openbare deelname die GO beïnvloed. ‘n Ondersoek na die magsdinamika van openbare deelname is belangrik aangesien dit dui op openbare deelname, die kritiese bewussyn van die amptenary verskerp word en in staat stel om ongeregtighede reg te stel teneinde gemeenskapsbemagtiging en breëwordende geregtigheid te bevorder deur ‘n geïntegreerde ontwikkelingsplan en strategiese munisipale beplanning. Die doel van hierdie studie is om die aard en omvang van die magsdinamika van openbare deelname tydens die GOproses te bepaal en te verduidelik hoe sodanige dinamika die gevolge van GO in die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit (BCMM) beïnvloed. Die magsdinamika van openbare deelname het ‘n indringende invloed op die gevolge van die GO-prosesse deurdat dit die dinamika en gevolge van die proses vervorm. Die dialektiese verhouding tussen die openbaarmaking van mag en gemeenskapsagentskap vorm – op ‘n ingewikkelde wyse – die wyse waarop openbare deelname moontlik, of moontlik nie, ‘n platform vir gemeenskapsbelange en – behoeftes kan wees. ‘n Ondersoekende en interpreterende gevallestudie met ‘n gemengde navorsingsmetodiek is as benadering in hierdie studie aangewend. ‘n Opnamevraelys binne die positivistiese paradigma en kwantitatiewe metodologie, tesame met fokusgroepbesprekings wat geskied het binne die interpretatiewe voorbeelde en kwalitatiewe metodologie, is benut as inligtingsversamelingsmetodiek. ‘n Finale doelbewuste steekproef (n=229) bestaande uit wyksraadslede, wykskomiteelede, GO-verteenwoordigende forumlede en belanghebbende lede van die gemeenskap is vir die vraelys gebruik. Vir die tweede metode van inligtingsversameling naamlik fokusgroepbesprekings, is ‘n finale steekproef (n=34) gebruik. Die resultate van die studie dui op uiteenlopende menings met betrekking tot openbare deelname aan die GO en BCMM by respondente. Bevindings toon verder ‘n gebrek aan voldoende kennis en begrip van die strategiese aard van die GO, sowel as ‘n ontoereikende vermoë by die publiek vir betekenisvolle deelname. Gebrekkige vermoëns en onmag het die publiek gemarginaliseer en van deelname aan die bepaling van gemeenskapsprioriteite en behoeftebepaling uitgesluit. Die resultate dui daarop dat sommige inwoners, as gevolg van politieke affiliasies en sienswyses uitgesluit word van openbare deelname van die GO. Sommige stemme wat van kritiese belang is, word sodoende uitgesluit. Die studie bevind verder dat inwoners van die BCMM beperkte tot stabiele vlakke van vertroue het in die vermoë van die munisipaliteit vir dienslewering volgens die gemeenskap se prioriteite en behoeftes. Die bevindings dui daarop dat openbare deelname van die GO in BCMM slegs ‘n gehoor is sonder werklike betekenis aangesien dit blykbaar gedoen word teneinde aan die wet en maatreëls te voldoen. Dit sugureer dat funksies bedoel vir openbare deelname in BCMM dikwels nie daarin slaag om GO-beplanning te beïnvloed volgens die gemeenskap se prioriteite en behoeftes nie. Derhalwe word openbare deelname in GO in die BCMM gemarginaliseer en is daar beperkte begrip van deelname vir die bepaling van prioriteite en behoeftes. Belangrike stemme word sodoende uitgesluit. Hierdie studie se bydrae tot die praktyk is daarin geleë dat die onderliggende dinamika wat nie voorheen beskryf is nie en in munisipale beplanning swak begryp is, blootgestel word. Die blootstelling van die kritiese magsdinamika dra by tot bewusmaking en bemagtiging van munisipale inwoners, die munisipale amptenary en ander belanghebbendes in plaaslike regering, sowel as in die besonder, in die belang van openbare deelname in die GO-proses. Die studie dra by tot ‘n kritiese bewusmaking by gemeenskappe in munisipale gebiede van hoe ingewikkeld dit vir enkelinge en gemeenskappe is om verskillende vorme van mag te bemeester. Dit moet gedragsverandering, samewerking, plaaslike institusionele, sistemiese en maatskaplke hervorming bewerkstellig ter versekering van geregtigheid en sosiale gelykheid.
Description
Keywords
Development, Public participation, Power dynamics, Public value, Social innovation, Integrated development planning, Buffalo City Metropolitan Municipality, Integrated development plan, Thesis (D.Phil. (Public Administration and Management))--University of the Free State, 2018
Citation