Basiese wetenskapsbeoefening in die geesteswetenskappe: uitdagings, verwagtinge en knelpunte

Loading...
Thumbnail Image
Date
2000
Authors
Strauss, Danie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Against the background of a brief sketch of the genesis of the university as a modern institution, this arcicle focuses on the rise of the humanities. This process is portrayed in terms of the inherent tension which characterises the development of modern philosophy, namely that between a deterministic natural-scientific orientation on the one hand and an attempt to chart a domain for genuine human freedom on the other hand. This dichotomy has resulted in che existence of two diametrically opposed methodologies: empriricism and historical hermeneutics, with the situation being further complicated by recent 'postmodernist' claims. As an alternative, an integral understanding of reality which transcends the impasse of mutually exclusive methodologies is suggested.
Afrikaans: Teen die agtergrond van 'n oorsigtelike skets van die ontstaan van die moderne universiteit as instelling word meer aandag geskenk aan die opkoms van die geesteswetenskappe. Hierdie ontwikkelingsgang word geskets in terme van die inherente spanning wat die ontwikkeling van die moderne filosofie kenmerk met name die spanning wat bestaan tussen 'n deterministiese natuurwerenskaplike oriëntering enersyds en 'n poging om 'n domein van menslike vryheid te open aan die ander kant. Dit het gelei tot die twee uiterstes van 'n empiristiese en 'n histories-hermeneutiese metodologie - 'n prentjie wat verder gekompliseer word deur resente 'postmoderne' aansprake. As alternatief word die aandag gevra vir 'n integrale werklikheidsverstaan wat die impasse van wederkerig-uitsluitende metodologiee te bowe gaan.
Description
Keywords
Humanities, Modern philosophy, Natural-scientific orientation, Human freedom
Citation
Strauss, D. (2000). Basiese wetenskapsbeoefening in die geesteswetenskappe: uitdagings, verwagtinge en knelpunte. Acta Academica, 32(2), 104-144.