Groepsgedinge met spesifieke verwysing na ondernemingsregtelike toepassings
Loading...
Date
2001
Authors
De Bruin, Jan Hendrik
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English:The research in this dissertation undertaken investigates the possibility of introducing
class actions into the legal framework of South Africa. The acceptance thereof, will be
promulgated by the enactment of legislation proposed by the South African Law
Commission. The proposals are the result of the research undertaken by various
persons and bodies indicating the need thereof and the acceptation of a constitutional
class action. The acceptance of the proposals of the Law Commission is discussed and
explained as the background of the historical and comparative perspective set out in the
dissertation. In conclusion the dissertation investigates the possible effect of the
procedure on specific fields of entrepreneurial law.
Afrikaans:Hierdie verhandeling ondersoek die moontlike instel van groepsgedingvoering in die Suid-Afrikaanse reg. Hierdie instelling sal, indien aanvaar, by wyse van die promulgasie van wetgewing deur die Suid-Afrikaanse Regskommissie voorgestel, geskied. Die voorstel is die uitvloeisel van oproepe deur verskeie persone en instansies en die aanvaarding van die konstitusionele groepsgedinge. Die navorsing deur die Kommissie onderneem word aan die hand van 'n historiese en regsvergelykende basis beoordeel. Ten slotte word die moontlike invloed van die prosedure op enkele gebiede van die ondernemingsreg ondersoek.

Description
Keywords
Entrepreneurial law, South African law, Law, South African Law Commission, Dissertation (LL.M. (Mercantile Law))--University of the Free State, 2001