A critical discourse analysis of newspaper reporting of the run-up to the 1997 Kenyan general election

Loading...
Thumbnail Image
Date
2003-10
Authors
Matu, Peter Maina
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This research examines and analyses the reportage, in the Kenyan print media, of the run-up to the 1997 general elections. The analysis aimed at the identification and explanation of how ideology is realized and conveyed in the language use of newspapers. Consequently, more emphasis was placed on how ideological discourse is constructed, thus bringing to the fore the relation between discourse and ideology. Through the analysis of selected headlines and editorial articles in the three Kenyan newspapers (Daily Nation, East African Standard and Kenya Times) it became evident that certain linguistic choices played a fundamental role in the propagation and perpetuation of implicit and dominant ideologies. Using Critical Discourse Analysis (CDA) as a framework to analyse various discursive patterns such as metaphors, lexis, transitivity etc., it has emerged that there are certain ideological differences that are conveyed either tacitly or overtly in newspaper reporting. The study comprises of seven chapters. Chapter one is an introduction to the study. The chapter highlights the problem under investigation paying particular attention to the objectives intended to be achieved, the justification, hypotheses and the method used. A description of the theory used in data analysis is provided in chapter two. The basic tenets of CDA as an analytical framework are outlined. Emphasis is also placed on certain aspects of Functional Grammar which have an influence on Critical Linguistics. There is also a discussion on the pragmatic and cognitive approaches to the study of metaphor. Lastly, the major themes that have informed the study of CDA such as language and ideology, language and power, political linguistics and language and the media are addressed. Chapter three explores the political background of Kenya after independence and prior to the 1997 general election. The historical development of the three Kenyan newspapers is also situated within this chapter. The concept of ideological square and its varied manifestations in the data through syntactic, semantic and stylistic means is the subject matter of chapter four. Chapter five embodies the role of lexical choices in projecting an ideology. The role of adjectives, verbs and nouns in determining newspapers' ideological positions as attested in the data is covered in this chapter. The role and function of various cognitive metaphors as realized in the data are accounted for in chapter six. Chapter seven consists of conclusions and recommendations. A synthesis of the findings in data analysis and the recommendations emanating there from is provided.
Afrikaans: Hierdie navorsing ondersoek en ontleed die verslaggewing in die Keniaanse gedrukte media tydens die aanloop tot die algemene verkiesing in 1997. Die analise het die identifisering en verduideliking van hoe ideologie realiseer en in die taalgebruik van koerante oorgedra word, ten doel. Gevolglik is meer klem gelê op hoe ideologiese diskoers gekonstrueer word, en is die vewantskap tussen diskoers en ideologie na vore gebring. Aan die hand van 'n analise van geselekteerde hoofopskrifte en redaksionele artikels in die drie Keniaanse koerante (Daily Nation, East African Standard en Kenya Times), het dit duidelik geword dat sekere linguistiese keuses 'n fundamentele rol speel in die verspreiding en instandhouding van implisiete en dominante ideologieë. Deur die gebruik van Kritiese Diskoersanalise as 'n raamwerk om die verskillende diskursiewe patrone soos metafore, leksikake keuses, oordraagbaarheid, ensovoorts te analiseer, het dit na vore gekom dat daar sekere ideologiese verskille is wat of eksplisiet of implisiet in koerantberiggewing oorgedra word. Die studie bestaan uit sewe hoofstukke. Hoofstuk 1 dien as 'n inleiding tot die studie. Die hoofstuk bring die probleem wat ondersoek word na vore deur spesifiek aandag te verleen aan die doelwitte wat daarmee bereik wil word, die regverdiging, hipoteses en die metode wat gebruik is. 'n Beskrywing van die teorie wat in die data-analise gebruik is, word in hoofstuk 2 verskaf. Die basiese beginsels van Kritiese Diskoersanalise as 'n analitiese raamwerk word uitgestippel. Klem word ook geplaas op sekere aspekte van Funksionele Grammatika wat 'n invloed op Kritiese Linguistiek het. Daar is ook 'n bespreking van die pragmatiese en kognitiewe benaderings tot die studie van die metafoor. In die laaste instansie word die hooftemas van die studie van Kritiese Diskoersanalise, soos byvoorbeeld taal en ideologie, taal en mag, politieke linguistiek en taal en die media aangespreek. Hoofstuk 3 verken die politieke agtergrond van Kenia, na onafhanklikheid en voor die algemene verkiesing van 1997. Die historiese ontwikkeling van die drie Keniaanse koerante word ook in hierdie hoofstuk aangetref. Die konsep van die ideologiese vierkant en die gevarieerde manifestasies daarvan in die data deur sintaktiese, semantiese en stilistiese middele, is die onderwerp onder bespreking in hoofstuk 4. Diskoersanalise, soos byvoorbeeld taal en ideologie, taal en mag, politieke linguistiek en taal en die media aangespreek. Hoofstuk 3 verken die politieke agtergrond van Kenia, na onafhanklikheid en voor die algemene verkiesing van 1997. Die historiese ontwikkeling van die drie Keniaanse koerante word ook in hierdie hoofstuk aangetref. Hoofstuk 5 omvat die rol van leksikale keuses by die projektering van 'n ideologie. Die rol van adjektiewe, werkwoorde en naamwoorde by die bepaling van koerante se ideologiese posisies, soos bevestig in die data, word in die hoofstuk gedek. Die rol en funksie van verskeie kognitiewe metafore, soos dit voorkom in die data, word in hoofstuk 6 verantwoord. Hoofstuk 7 bestaan uit gevolgtrekkings en aanbevelings. 'n Sintese van die bevindinge in die data-analise en die aanbevelings voortspruitend daaruit word verskaf.
Description
Keywords
Ideology, Ideological square, Critical discourse analysis, Lexical choices, Transitivity, Metaphors, Newspaper reporting, Mass media -- Political aspects, Journalism -- Kenya -- Language, English language -- Discourse analysis, Newspapers -- Kenya, Thesis (Ph.D. (Afroasiatic Studies, Sign Language and Language Practice)--University of the Free State, 2003
Citation