The effect of softness genes on the biscuit-making quality of soft wheat

Loading...
Thumbnail Image
Date
1998-11
Authors
Claassen, Ansa
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The purpose of this study was firstly to determine the segregation ratios of softness genes in this particular genetic background. * Secondly, the effect of these softness genes on bisquit-making quality had to be determined. * A soft, white wheat cultivar was crossed with a hard red wheat cultivar. * The soft white wheat cultivar had the ability to produce biscuits with an acceptable diameter while the hard red wheat cultivar had agronomic qualities that rendered it suitable for production in the Northern Cape irrigation area of Southern Africa. * Soft wheat kernels were selected from the progeny using a microtome and micron settings as an indication of kernel softness. * Micron settings were used as an indication of kernel softness. Soft textured kernels had a setting of seven micron or higher. Hard textured kernels had a setting of between one and six micron. * The selected soft kernels were agronomically reconstructed to the hard red wheat cultivar for three generations, using the backcross method. Results showed that kernel softness is determined by a single locus and two alleles, with the dominant gene determining kernel softness. The two near-isogenic lines that differed with regard to kernel texture, were evaluated for milling and baking qualities. * The genes for kernel softness had no effect on dough strength as measured by the mixogram. * The stability and dough strength as measured by the alveogram were significantly influenced by the genes for kernel softness. The AWRC was significantly lower in soft wheats. * The genes for kernel softness significantly increased biscuit diameter. * Break flour yield was highly correlated with biscuit diameter (r = 0.835), while the percentage flour protein (r = -0.797) and mixing time (r = -0.695) were significantly negatively correlated with biscuit diameter in the soft group. * In the group with hard kernels, alveograph strength (r = -0.795) and AWRC (r = -0.713) showed a significantly negative correlation with biscuit diameter. * The stepwise regression on biscuit diameter within the soft group showed high variances for flour extraction, break flour and alveograph strength. Within the hard group, high variances were found for flour protein, flour extraction, break flour and mixing time.
Afrikaans: Die doel van hierdie studie was eerstens om die segregasie patrone van koring sagtheidsgene in hierdie spesifieke genetiese agtergrond te bepaal. * Tweedens, moes die effek van hierdie sagtheidsgene op die kwaliteit van beskuitjies bepaal word. * 'n Sagte wit koring kultivar is met 'n harde rooi kultivar gekruis. * Die sagte wit koring kultivar het beskuitjies met 'n aanvaarbare deursnee geproduseer, terwyl die harde rooi koring kultivar agronomies aangepas was vir die besproeiingsgebied in die Noordelike Kaapprovinsie van Suidelike Afrika. * Sagte koringpitte is uit die nageslag geselekteer deur van 'n mikrotoom gebruik te maak. * Mikrotoomlesings is gebruik as 'n aanduiding van pitsagtheid. Koringpitte wat as sag geklassifiseer is, het mikrotoomlesings van sewe mikron en hoër gehad. Koringpitte wat as hard geklassifiseer is, het mikrotoomlesings van tussen een en ses mikron gehad. * Die geselekteerde sagte pitte is agronomies gerekonstrueer na die harde rooi kultivar vir drie generasies, deur van die terugkruisingstegniek gebruik te maak. Die resultate toon dat pitsagtheid deur 'n enkel lokus met twee allele bepaal word, waarvan die dominante geen uitdrukking gee aan pitsagtheid. .. Die twee naby-isogeniese lyne wat ontwikkel is, het slegs ten opsigte van pitsagtheid van mekaar verskil. Hierdie lyne is geëvalueer vir maal- en bakeienskappe. .. Die gene vir pitsagtheid het geen effek gehad op die deegsterkte soos gemeet deur die miksogram nie. .. Die stabiliteit en deegsterkte soos gemeet deur die alveogram is betekenisvol beïnvloed deur die gene vir pitsagtheid. Die AWRC was ook betekenisvollaer in die sagte koring. .. Die gene vir sagtheid het die beskuitjie deursnee betekenisvol verhoog . .. Breekmeel opbrengs was hoogs gekorreleer met beskuitjie deursnee (r = 0.835), terwyl die persentasie meel proteïen (r = -0.797) en mengtyd (r = -0.695) betekenisvol negatief gekorreleer is met beskuitjie deursnee in die sagte groep . .. In die harde groep toon alveogram sterkte (r = -0.795) en AWRC (r = -0.713) betekenisvolle negatiewe verwantskap met beskuitjie deursnee . .. Die stapsgewyse regressie op beskuitjie deursnee binne die sagte groep toon hoë variansie vir meel ekstraksie, breekmeel en alveogram sterkte. Binne die harde groep is hoë variansies verkry vir meel proteïen, meel ekstraksie, breekmeel en mengtyd.
Description
Keywords
Soft wheat -- South Africa -- Quality, Soft wheat -- Breeding -- South Africa, Biscuits -- Quality, Dissertation (M.Sc. Agric. (Plant Breeding))--University of the Free State, 1998
Citation