'n Ondersoek na die pastoraal-terapeutiese interaksie tussen vergifnis, self vergifnis en spiritualiteit

Loading...
Thumbnail Image
Date
2004
Authors
Van der Merwe, Carel Lodewyk
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This research deals with the pastoral therapeutic interaction between forgiveness, self-forgiveness and spirituality. From a deaconological epistemology, taking post-modem strategies, including narrative therapy, into account, it is demonstrated how God, as the primary Forgiver, grants forgiveness in order to give the offender and the victim, absolution. Phenomenological observations and qualitative discussions with interlocutors were conducted in order to gain a clear practice theory perspective on the role of forgiveness and self-forgiveness in people's lives. In this way, interlocutors' opinions on the role spirituality played during the process of forgiveness and self-forgiveness were also obtained. Biblical principles are the point of departure for this study. These principles include the following: covenant, guilt, shame, hate, hope, confession of guilt and reconciliation. Specific passages of Scripture are used to obtain a Biblical perspective of the subject, although not all the applicable parts of Scripture were dealt with or even attempting an exegesis. The research, using a qualitative and practical theoretical approach, gives perspectives on the dynamics of forgiveness and places the subject within the context of pastoral therapy. Various meta-theories regarding forgiveness are highlighted. Obstacles and blockages, which impede forgiveness processes, are investigated. This includes the role, pathology, anxiety, neurotic guilt, narcissism, and secrecy plays in the impediment of forgiveness as well as the danger of false forgiveness. A definition of forgiveness within a deaconological-reformed framework is provided. Attention is also given to the role of restitution within the forgiveness process. The role of forgiveness within a pastoral therapeutic context is also dealt with. The role of the therapist, his skills regarding the handling of forgiveness processes in forgiveness therapy as well as the realationship and contract between the therapist and the person in therapy are dealt with. A forgiveness approach is established by pointing out the elements within this potential approach. The role of choice and decision making in forgiveness are pointed out. Using a diagram, it is demonstrated that all offences do not have the same impact on people and that the impact of the offence also has an effect on the passage of forgiveness. Self-forgiveness, as a consequence of God's forgiveness, forms part of a specific section of this study. Self-forgiveness cannot be removed from the forgiveness that God grants. This study shows that self-forgiveness is impossible if the person has not received God's forgiveness. A person cannot grant himself forgiveness. Forgiveness and self-forgiveness are connected to each other and can thus not be anything other than interdynamic. The role spiritual growth plays to give forgiveness and self-forgiveness its shape, is studied. A short, historical overview of spiritual development is provided, and an attempt to define Reformed spirituality from this viewpoint is made. The place and role of inner healing as well as physical health, within the context of interaction between forgiveness and spirituality is also examined. In conclusion, the pastoral therapist is provided with a five-step practice theory with which he can facilitate forgiveness therapy. Through the use of post-modem strategies and Biblical principles and perspectives, the pastoral therapist can lead the person in therapy in order to experience forgiveness.
Afrikaans: Hierdie navorsing handeloor die pastoraal-terapeutiese interaksie tussen vergifuis, selfvergifuis en spiritualiteit. Vanuit 'n diakoniologiese epistemologie, met inagneming van post-moderne strategieë, waaronder die narratiewe terapie, word aangetoon hoedat God, as die primêre Vergewer, vergifuis gee om aan die oortreder en slagoffer in die skuldsituasie, bevryding te bring. Fenomenologiese waarnemings en kwalitatiewe gesprekke met gespreksgenote is gevoer ten einde 'n duidelike praktykteoretiese perspektief te verkry oor die rol wat vergifuis en selfvergifuis in mense se lewe speel. Op hierdie wyse is gespreksgenote se menings ook verkry oor die plek wat spiritualiteit tydens hulle prosesse van vergifuis en selfvergifuis gespeel het. Bybelse grondmotiewe is die vertrekpunt vir die studie. Vanhierdie grondmotiewe sluit die volgende in: Verbond, skuld, skaamte, haat, hoop, belydenis van skuld en versoening. Spesifieke gedeeltes uit die Skrif is gebruik om Bybelse perspektiewe te verkry oor die onderwerp, hoewel nie al die toepaslike gedeeltes in die Skrif behandel is of selfs geëksegetiseer is nie. Die navorsmg, met 'n kwalitatiewe en praktykteoretiese benadering, gee perspektiewe op die dinamika van vergifuis en plaas die onderwerp binne die konteks van die pastorale terapie. Verskeie metateorieë ten opsigte van vergifuis word belig. Hindernisse en blokkasies, wat vergifuisprosesse belemmer, word ondersoek. Hieronder telook die rol wat patologie, angs, neurotiese skuld, narcisme en geheime in die verhindering van vergifuis speel, asook die gevaar van valse vergifuis. 'n Definisie van vergifuis binne' n diakoniologies-Gereformeerde raamwerk word verskaf Die plek van restitusie binne die vergifuisprosesse kry aandag. Die plek van vergifuis binne 'n pastoraal-terapeutiese konteks word behandeling. Die rol van die terapeut, sy vaardighede ten opsigte van die hantering van vergifuisprosesse binne vergifuisterapie, asook die verhouding en kontrak tussen die terapeut en die persoon in terapie word behandel. 'n Vergifuisbenadering word daargestel deurdat die elemente in so 'n moontlike benadering uitgewys word. Die rol van keuse en besluitneming in vergifuis word uitgewys. Daar word ook aangetoon, deur middel van 'n diagram, dat alle oortredings nie dieselfde impak op persone het nie en dat die impak wat die oortreding het ook' n effek op die verloop van die prosesse van vergifuis het. Selfvergifuis, as uitvloeisel van God se vergifuis, vorm 'n spesifieke afdeling in die studie. Selfvergifuis kan nie losgemaak word van die vergifuis wat God skenk nie. Die studie toon aan dat selfvergifnis onmoontlik is indien die toeëiening van God se vergifnis aan die mens nie plaasvind nie. Die mens kan nie aan homself vergifnis skenk nie. Vergifnis en selfvergifnis staan in verband met mekaar en kan daarom nie anders as om interdinarnies te wees nie. Die rol wat spiritualiteitsgroei speel om vergifnis en selfvergifnis gestalte te gee, word bestudeer. 'n Kort historiese oorsig van spiritualiteitsontwikkeling word verskaf en vanuit hierdie oorsig word gepoog om 'n Gereformeerde spiritualiteit te definieer. Die plek en rol van innerlike genesing, asook fisiese gesondheid, binne die konteks van die interaksie tussen vergifnis en spiritualiteit, word ook nagegaan. Ten slotte word daar aan die pastorale terapeut 'n vyf-stap-praktykteoretiese benadering verskaf waarmee hy vergifnisterapie kan fasiliteer. Deur gebruik te maak van post-moderne strategieë en Bybelse grondmotiewe en perspektiewe, kan die pastorale terapeut die persoon in terapie begelei om vergifnis te ervaar.
Description
Keywords
Biblical principles, Narrative therapy, Pastoral therapist, Pastoral therapy, Post-modern strategies, Practice theory approaches, Forgiveness, Forgiveness therapy, Self-forgiveness, Spirituality, Pastoral counseling, Spiritual direction, Forgiveness -- Religious aspects, Thesis (D.Th. (Practical Theology))--University of the Free State, 2004
Citation