Law clinics at African universities: an overview of the service delivery component with passing references to experiences in South and South-East Asia

Loading...
Thumbnail Image
Date
2008
Authors
McQuoi-Mason, D
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Faculty of Law, University of the Free State
Abstract
English: Modern forms of live client university law clinics developed in South Africa, Zimbabwe, Ethiopia, Tanzania and Uganda during the 1970's, in Botswana and Nigeria in the 19BO's, in Kenya in the 1990's, and in Lesotho, Zambia, Mozambique, Malawi, Rwanda, Somaliland and Sierra Leone during the new millenium. Not all the clinics survived and several have been recently revived. Some law clinics are student-run, several are run by universities on a voluntary basis, and more recently many have been incorporated into the formal law faculty or law school curriculum. Most of the African law clinics are general practice advice clinics, a few engage in specialist or public interest work, and even fewer undertake litigation. The majority operate on university campuses, but some involve farming students out to other agencies, and a few operate off-campus. Many of the clinical programmes also include a legal literacy or Street law component. A component missing from most African law clinic programmes is the South and South East Asian 'community law clinic' concept - a model that could be ideally suited to many African countries. These models have been successfully applied in the Philippines, India and Bangladesh and require law students to live with the local people in poor or vulnerable communities - often in rural areas; to identify the legal and social problems faced by the communities; to develop solutions to the community's problems together with the community; and in some instances, to publish the results of their research and proposed solutions. For many middle class law students living and working with disadvantaged or marginalised communities has proved to be a life-changing experience. The socio-economic environment of many South and South East Asian countries mirrors those of most African countries and the 'community law clinic' model is well worth consideration by African law faculties and law schools.
Afrikaans: Die moderne vorm van die regskliniek het gedurende die 1970's in Suid Afrika, Zimbabwe, Ethiopie, Tanzanie en Uganda, gedurende die 1980's in Botswana en Nigerie, gedurende die 1990's in Kenia en aan die begin van die nuwe millennium in Lesotho, Zambie, Mosambiek, Rwanda, Somaliland en Sierra Leone ontwikkel. Sommige van hierdie regsklinieke was nie suksesvol nie. Verskeie dormante regsklinieke is die afgelope tyd weer op die been gebring. 'n Aantal regsklinieke word deur regstudente bestuur terwyl ander klinieke deel vorm van 'n vrywilliger program van 'n regsfakulteit. In sommige gevalle vorm betrokkenheid by die regskliniek deel van die fakulteit se kurrikulum. Die meerderheid regsklinieke in Afrika is algemene praktyke waar regsdavies verskaf word. Baie min regsklinieke spesialiseer of is betrokke by werk wat in die openbare belang is en nog minder regsklinieke spesialiseer in litigasie. Die meerderheid regsklinieke is gelee op universiteit kampusse, maar in sommige gevalle werk regsstudente by ander organisasies. Enkele regsklinieke se kantore is nie gelee op kampusse nie. Die regsgeletterheidprogram, Allemansreg, vorm 'n deel van sommige regsklinieke. Die konsep gemeenskapsregskliniek wat gevind word in Suid en Suid-Oos Asie ontbreek in die meeste regsklinieke in Afrika. So 'n model sal ideaal wees vir verskeie Afrika lande. Die gemeenskapsregskliniek model word suksesvol toegepas in die Fillipyne, lndie en Bangladesh. Hierdie model vereis van studente om vir 'n gegewe tydperk in weerlose en arm gemeenskappe (meestal in landelike gebiede) te bly ten einde die regs en sosiale probleme van die gemeenskap te identifiseer en om saam met lede van die gemeenskap oplossings te vind vir hul probleme. In sommige gevalle word die bevindings van die studente se navorsing gepubliseer. Betrokkenheid by die gemeenskapsregsklinieke was vir sommige studente 'n lewensveranderende ondervinding. Regsfakulteite in Afrika kan baa! vind by die implementering van gemeenskapsregsklinieke aangesien die sosioekonomiese omgewing in baie lande in Suid en Suid-Oos Asie die toestande in verskeie Afrika lande weerspieel.
Description
Keywords
Law clinics, Law students, Community law clinics
Citation
McQuoid-Mason, D. (2008). Law clinics at African universities: an overview of the service delivery component with passing references to experiences in South and South-East Asia. Journal for Juridical Science, Special Issue, 1-23.