The crisis of the nation-state: an evaluation and reconstruction of the perspectives of Alvin Toffler

Loading...
Thumbnail Image
Date
2003-01
Authors
Harsant, Angelique May
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: During the 1960's and 1970's, Toffler presented a glimpse of the future in his work which shook the world. What then seemed unimaginable is now becoming a reality. As mankind enters the new millennium, they are confronted with the realization of the nation-state's inability to forfeit durable solutions to transnational issues such as overpopulation, environmental crises, endemic diseases such as AIDS, pollution, terrorism uncontrollable crime, global mafias, transnational religious movements, the rise of multinational corporations and the use of private security organizations to protect citizens or state interests. The nation-state is not fully equipped to deal with many of these global problems. With the nation-state in crisis Toffler has provided a window on the future, especially the possible political environment, which has many global problems, in the 21st century. The shift from the Second Wave industrial civilization to the Third Wave post-industrial civilization is not destined to evolve peacefully. The reactionaries of the Second Wave (hedgehogs) wish to maintain the existing political order within an industrial society, while the revolutionaries (foxes) choose the radical option of the Third Wave wish to render the Second Wave obsolete. Mankind is now entering this phase of the master conflict between the two civilizations. Toffler's contributions are aimed at providing a vision of the future so as to facilitate the shift to the next civilization in a peaceful and rational way. The following factors have served as motivation for this study: - The relevance of Toffler's contributions as mankind enters the 21•1 century. - Toffler is an internationally recognized scenario thinker and offers a heretical perspective regarding the future of the nation-state. - A gap that exists within the contemporary literature regarding the reconstruction and evaluation of Toffler's contributions with specific reference to the crisis of the nation-state. - To address the problem of state power in a knowledge-based, computer-driven society. - To explore the extent and parameters of the struggle between the industrial Second Wave elite and the post-industrial Third Wave elite for control of power in the Third Wave civilization. The study attempts to make a contribution towards the following: - The development of a meta-theoretical framework according to which Toffler's contributions may be reconstructed and evaluated. - To determine Toffler's status and position within the identified field of study. - To reconstruct and evaluate Toffler's contributions, regarding the future of the nation-state, by applying the meta-theoretical framework as designed for the purpose of this study. - The role and influence of knowledge as a variable affecting the power of the nation-state needs to be explored seeing that the result thereof will affect humanity in a holistic manner. - An assessment of Toffler's contributions regarding fundamental political development and political change with regard to the evolutionary development of the nation-state. - Emphasis will be placed on Toffler's contributions regarding the continuum of the nation-state, namely the formation, current status, crises and future of the nation-state. An evaluation and interpretation of Toffler's work have yielded in the following findings: - Toffler has developed a wave model which divides the evolutionary socialization process of mankind into three universal civilizational waves, i.e. the First Wave agrarian civilization, the Second Wave industrial civilization and the Third Wave post-industrial civilization. - Toffler has also developed, adjacent to the wave model, a power theory which suggests that as one universal civilizational wave is replaced by another one a power shift occurs, transforming its underlying code or paradigm. - As mankind enters the Third Wave civilization a new blueprint or code has to been designed which is unique to the Third Wave. - The revolutionary change to a new world order will result in a master conflict between the reactionaries of the Second Wave (hedgehogs) and the revolutionaries of the Third Wave (foxes). - Toffler has chosen the Third Wave as a scenario logic and has sketched a profile of the Third Wave political dispensation. - Toffler's work offers a heretical view of the future which the architects of the Third Wave can utilize so as to design a new world order. - Toffler has not only revolutionized the way mankind views the world but also his own academic growth. When choosing an alternative future world he also underwent a transformation away from his Marxist background to the phenomenological thoughts deeply rooted in the German tradition. In the wake of the master conflict in which the Second and Third Wave Civilizations battle for control of the future, Toffler recognizes a confused mankind. Instead of supporting the scenario which forwards a world spiraling into destruction, he offers a blueprint in which the radical changes affecting mankind can be understood. The focal point of this dissertation is his view of the crises of the nation-state, with man experiencing a confused transitional frame of mind. From this foundation Toffler’s contributions serve as a tool which will enable mankind to understand the transitional period into the Third Wave. According to Toffler the current transitional period of conflict experienced by mankind will be followed by a period of equilibrium in which a new political dispensation will offer, a new world which is radically different. His contributions will enable mankind, to conquer the crises-ridden stormy transitional period and make the correct decisions which will culminate in creating the new Third Wave Civilization.
Afrikaans: Gedurende die era 1960 en 1970 het Toffler 'n toekomsblik in sy studies gegee wat die wereld geskud het Wat eers ondenkbaar was, het nou 'n realiteit geword. Soos die rnensdom die nuwe millenium betree, word hulle daagliks gekonfronteer met die verwesenliking van die nasiestaat se onvermoe om geldige· oplossings vir transnasionale strydvrae te vind. Daaronder ressorteer strydvrae rondom oorbevolking, die omg~wingskrisis, inheemse siektes soos HIV-Vigs, besoedeling, terrorisrne, onbeheerde misdaad, globale mafia's, transnasionale religieuse bewegings, die opkoms van multinasionale korporasies en die gebruik van private sekuriteitsorganisasies om landsburgers en staatsbelange te beskerm. Die nasiestaat is nie ten voile toegerus om al hierdie globale problerne te hanteer nie. Met die nasiestaat wat in 'n krisis verkeer, bied Toffler 'n vensterblik op die toekoms, veral ten opsigte van die moontlike politieke omgewing in die 21 ste eeu, wat gebuk gaan onder talle globale problerne. Die verskuiwing van die Tweede Golf industriele beskawing na die Derde Golf post-industriele beskawing is nie bestem om vreedsaam te ontwikkel nie. Die reaksioniste van die Tweede Golf (hedgehogs) wil die bestaande politieke orde in "n industriele samelewing handhaaf, terwyl die rewolusioniste (foxes) die radikale opsie van die Derde Golf verkies en sodoende die Tweede Golf as uitgedien beskou. Die mensdom is tans besig om die fase van die "meesterkonflik" tussen die twee beskawings te betree. Toffler se bydrae is gerig op die voorsiening van 'n toekomsvisie met die doel om die verskuiwing na die volgende beskawing te fasiliteer sodat dit vreedesaam en rasioneel kan geskied. Die volgende faktore het as motivering vir die studie gedien: - Die relevansie van Toffler se bydrae soos wat die mensdom die 21 ste eeu betree. - Toffler is 'n internasionale erkende scenario denker en bied 'n alternatiewe perspektief op die nasiestaat se toekoms. - Daar is 'n leemte in die bestaande komtemporere literatuur veral met betrekking tot die rekonstruksie en evaluering van Toffler se bydrae met spesifieke verwysing na die krisis van die nasiestaat. - Om die probleem van staatsmag in 'n inligtinggebaseerde, rekenaargedrewe samelewing aan te spreek. - Om die omvang van parameters van die stryd tussen dje industriele Tweede Golf elite en die postindustriele Derdegolf-elite vir beheer oor mag in die Derdegolfbeskawing, te verken. Die studie poog om 'n bydrae ten opsige van die volgende te maak: - Die ontwikkeling van 'n metateoretiese raamwerk waarvolgens Toffler se bydrae gerekonstrueer en geevalueer kan word. - Om Toffler se status en posisie in die geïdentifiseerde studieveld te bepaal. - Om Toffler se bydrae met betrekking tot die toekoms van die nasiestaat te rekonstrueer en te evalueer deur die metateoretiese raamwerk as ontwerp vir die doe! van die studie toe te pas. - Die rol en invloed van kennis as 'n veranderlike wat die mag van die nasiestaat kan beïnvloed, moet verken word, aangesien die resultaat daarvan die mens in sy holistiese benadering kan beïnvloed. - 'n Beoordeling van Toffler se bydrae met betrekking tot fundamentele politieke ontwikkeling en politieke verandering rakende die evolusionere ontwikkeling van die nasiestaat. - Klem sal gele word op Toffer te bydrae met betrekking tot die kontinuïteit van die nasiestaat, naamlik die formasie, huidige status, krisis en toekoms van die nasiestaat. 'n Evaluasie en intepretasie van Toffler se werk het gelei tot die volgende bevindinge: - Toffler het 'n golfmodel ontwikkel wat die evolusionere sosialiseringsproses van die mensdom in drie universele beskawingsgolwe verdeel het, naamlik die Eerste Golf agrariese beskawing, die Tweede Golf industriele beskawing en die Derde Golf post-industriele beskawing. - Toffler het ook naas die golfmodel, 'n magsteorie ontwikkel wat veronderstel dat wanneer een universele beskawingsgolf vervang word deur 'n ander, 'n magsverskuiwing plaasvind wat die onderfiggende kode of paradigma transformeer. - Soos wat die mensdom die Derdegolfbeskawing betree, moefdaar 'n nuwe bloudruk of kode ontwerp word wat ook uniek is aan die Derde Golf. - Die rewolusionere verandering na 'n nuwe wereldorde het die resultaat dat 'n “meesterkonflik" tussen die reaksioniste van die Tweede Golf (hedgehogs) en die rewolusioniste van die Derde Golf (foxes) die gevolg salwees. - Toffler het die Derde Golf as 'n logiese scenario gekies en het ook 'n profiel van die Derde Golf politieke bedeling geskets. - Toffler se werk bied 'n alternatiewe siening van die toekoms wat die argitekte van die Derde Golf kan aanwend om die nuwe wereldorde te skep. - Toffler het nie net die wyse waarop die mens die wereld beskou nie, maar ook sy eie akademiese denke vernuwe. In sy keuse van 'n onkonvensionele alternatiewe toekomstige wereldbeeld het hy ook 'n verandering weg van sy Marxistiese agtergrond ondergaan en het hy al sterker na fenomenologiese denke wat diep gewortel is in die Duitse tradisie, beweeg. In die voetspore van die meesterkonflik waarin die Tweede- en die Derdegolfbeskawings 'n stryd voer vir die beheer oor die toekoms, erken Toffler die mens se wanordelike bestaan. In plaas daarvan om die scenario te ondersteun wat voorspel dat die wereld in ‘n spiraal na vemietiging sal lei, bied hy 'n bloudruk waarin die radikale verandering wat die mens beïnvloed, beter verstaan word. Die fokuspunt van hierdie verhandeling is Toffler se siening van die krisis waarin die nasiestaat verkeer em waarin die mens 'n wanordeJike oorgangsraamwerk ervaar. Vanuit hierdie grondslag dien Toffler se bydrae is 'n instrument wat die mens in staat sal stel om die oorgangsperiode na die Derde Golf beter te verstaan. Volgens Toffler sal die huidige oorllangsperiode van konflik soos deur die mens tans ervaar word, opgevolg word deur 'n periode van ekWilibrium waarin 'n nuwe politieke bedeling 'n nuwe wereld radikaal verskillend van die vorige, sal bied. Sy bydrae sal die mens in staat stel om die stormagtige krisis in die oorgangsperiode te bowe te kom en om die korrekte besluite te neem wat sal kulmineer in die skepping van 'n nuwe Derde Golf van Beskawing.
Description
Keywords
Toffler, Alvin -- Criticism and interpretation, Social change, Civilization, Modern, 1950-, Forecasting, Dissertation (M.A (Political Science))--University of the Free State, 2003
Citation