Grief and depression after pregnancy loss in Sotho women

Loading...
Thumbnail Image
Date
1998-12
Authors
Kingman, Jo-Anne
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This study investigated whether a sample of 25 Sotho women presented with depression and grief reactions after a spontaneous abortion. A spontaneous abortion is defined as follows: "The expulsion of a foetus without signs of viability before 28 weeks of pregnancy" (Stabile, Gruzinskas & Chard, 1992: p.1). It is also important to note that the terms spontaneous abortion, miscarriage and stillbirth are often used interchangeably. This study furthermore aimed to investigate the influence of certain factors on the intensity and severity of the depressive and grief reactions following such a loss. A literature study indicated that while a number of studies had focused on grief and depression after pregnancy loss, few of these studies were conducted within a multi-cultural, South African context. A need was therefore identified for research in this area that focused primarily on the emotional reactions of non-western women. Previous studies have found that depression and grief reactions are common in women who have experienced a spontaneous abortion. Research also indicates that while a typical grief pattern can be identified in most women, a small percentage of women may develop debilitating depression and grief reactions after a miscarriage or stillbirth. A number of potential risk factors have been noted in the literature as negatively influencing postloss adjustment. These factors include the presence of other living children, length of gestation, maternal age, previous reproductive loss, attitude towards the pregnancy, previous mental health problems, cognitive processes, social support and cultural aspects. This study focused on the potentially moderating effects of five factors. These factors included length of gestation, the presence of other living children, attribution as to the cause of the loss, whether the miscarriage or stillbirth was unexpected or not and social support. The following research hypothesis was tested in this study: There are significant differences in the mean depression scores for length of gestation, blame for loss, presentation of the problem and social support. Participants completed the Zung Self-rating Depression Scale and the Perinatal Grief Scale. The mean scores of the participants indicated that the majority of women were suffering form mild/moderate depression and were experiencing a normal grief reaction as determined on the Perinatal Grief Scale. A small percentage of women did however measure to be suffering from severe depression. Of the five potential risk factors investigated in this study, two resulted in statistically significant differences of the mean grief scores of participants. Results indicated that women who did not have other children and who received poor social support form their partners experienced more severe grief reactions. The independent variables measured in this study did not appear to influence the onset and development of depression. The results obtained in this study therefore indicate that the majority of women who participated in this study experienced what may be regarded as a normal depressive and grief reaction after their pregnancy loss. Only a small number of women seemed to be experiencing greater difficulty in coping with their loss. These results may then also indicate a need for further research that may provide South African medical and mental health professionals with the necessary information to implement effective management of the emotional repercussions of pregnancy loss.
Afrikaans: In hierdie studie is daar 'n ondersoek geloods op die vraag of Sotho vrouens depressie en rou openbaar na In spontane aborsie. 'n Spontane aborsie word as volg gedefinieer: "The expulsion of a foeus without signs of viability before 28 weeks of pregnancy" (Stabile, Grudzinskas & Chard, 1992: bI.1). Dit is ook belangrik om in ag te neem dat die terme miskraam en stilgeboorte ook in die literatuur gebruik word om hierdie proses te beskryf. In hierdie studie word ook die invloed van sekere faktore ondersoek wat uit die literatuur blyk om 'n modulerende invloed op depressie en rou na 'n miskraam of stilgeboorte te hê. Uit die literatuur is dit duidelik dat navorsing oor die emosionele implikasies van 'n miskraam of stilgeboorte binne 'n multi-kulturele, Suid Afrikaanse konteks benodig word. 'n Behoefte was dus geïdentifiseer vir navorsing oor die emosionele reaksies van die nie-westerse vrou op 'n miskraam of stilgeboorte. Navorsing dui ook aan dat terwyl die meeste vrouens 'n "normale" depressiewe en roureaksie na so 'n verlies openbaar, 'n klein persentasie vrouens ernstige reaksies toon. Verskeie risiko faktore word ook in die literatuur gemeld wat hierdie reaksies mag beinvloed. Hierdie faktore sluit in die tydperk van die swangerskap, ouderdom van die moeder, vorige miskrame of stilgeboortes, houding teenoor die swangerskap, 'n geskiedenis van psigiatriese probleme, kognisies, sosiale ondersteuning, ander kinders asook kulturele invloede. Hierdie studie het gefokus op die invloed van vyf moontlike risikofaktore naamlik tydperk van swangerskap, ander kinders, blaam/rede vir die miskraam of stilgeboorte, of die miskraam of stilgeboorte onverwags was of nie asook sosiale ondersteuning. Die volgende hipotese was dus ondersoek: Daar is beduidende verskille in die gemiddelde depressie en rou tellings vir die tydperk van swangerskap (24 weke of minder/langer as 24 weke), ander kinders (aanwesig/afwesig), blaam vir die verlies (self/ander), hoe die probleem gepresenteer het (verwags/onverwags) en sosiale ondersteuning in Sotho vrouens wat 'n miskraam of stilgeboorte ervaar het. Die gemiddelde depressie en rou tellings is statisites ontleed om vas te stelof daar beduidende verskille was ten opsigte van die onafhanklike veranderlikes. Zung se depressie vraelys en die Perinatal Grief Scale is in hierdie studie gebruik. Die gemiddelde tellings van die respondente wys dat die meederheid vrouens "n ligte/matige depressie en "n "normale" roureaksie na hul verlies ervaar, terwyl slegs "n klein persentasie (6,25%) vrouens ernstige vlakke van depressie gehad het. Van die vyf risikofaktore wat in hierdie studie ondersoek is, was dit gevind dat slegs die afwesigheid van kinders en swak sosiale ondersteuning deur die man "n invloed op die intensteit van die roureaksie gehad het. Resultate wys dat vrouens wat nie ander kinders het nie en wat swak ondersteuning van hul mans ontvang, meer ernstige roureaksies toon. Die onafhanklike veranderlikes het nie "n invloed op die gemiddelde depressie tellings gehad nie. Daar is in hierdie studie bevind dat die meeste vrouens met "n "normale" depressiewe en roureaksie presenteer. Slegs "n klein persentasie van die respondente het met meer ernstige reaksies na "n miskraam of stilgeboorte gepresenteer. Die aanwesigheid van depressie en rou beklemtoon dus die behoefte vir verdere navorsing wat dan ook mag bydra tot die effektiewe behandeling van hierdie emosionele implikasies deur Suid Afrikaanse medici, sielkundiges en ander betrokke persone.
Description
Keywords
Miscarriage -- Psychological aspects, Depression, Mental, Bereavement -- Psychological aspects, Dissertation (M.A. (Psychology))--University of the Free State, 1998
Citation