The conservation condition of the unprotected Okavango Delta, Botswana

Loading...
Thumbnail Image
Date
2010-01
Authors
West, Deirdre Theresa
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The Okavango River lies within the semi-arid Kalahari Desert of southern Africa and is an extremely important source of food and water. This river ends in an inland delta in Botswana which supports the livelihoods of thousands of people, some of whom rely directly on the river for survival. The Delta is one of the largest Ramsar sites in the world and is thought to be amongst the only pristine places left on earth. The eastern Delta fan is a protected area, the Moremi Reserve, whilst the Panhandle, the western Delta fan and Lake Ngami are unprotected. In the mid-eighties a limnological study of the Okavango Panhandle was undertaken by Rhodes University. Against this background the following questions were formulated: how did human activities change in the unprotected Okavango Delta during the past 23 years; how did it influence the water quality of the system and how did it affect the ecological integrity of the system, if at all? Using the limnological profile as baseline, not only were the study sites revisited and water quality measurements repeated, but samples were taken all the way from Popa Falls in Namibia to lagoons in the north-western Delta fan and at Lake Ngami. Despite the increase in human activities and livestock, physical water quality parameters lie within the ranges as set out in the Water Quality Guidelines of South Africa, while most chemical substances are below detection limit. The microbiological water quality should be studied in more detail. The Okavango Delta is a dynamic, yet fragile, ecosystem and projects such as the proposed hydroelectric plant and the Eastern National Water Carrier project may have adverse effects. Livestock and the erection of veterinary cordon fences, amongst others, have proved to be detrimental to the system.
Afrikaans: Die Okavango Delta is in die Kalahari Woestyn in suider Afrika geleë en is ‘n baie belangrike bron van voedsel en water in die area. Die rivier eindig in ‘n binnelandse delta in Botswana. Die lewenswyse van duisende mense word deur die rivier ondersteun en baie is direk van die rivier vir hul bestaan afhanklik. Die Delta is een van die grootste Ramsar gebiede ter wêreld en is een van min oorblywende ongerepte wildernis gebiede. Die oostelike Delta area is ‘n bewaringsgebied, die Moremi Reservaat, maar die Panhandle, die westelike Delta area en Ngami Meer is nie bewaringsgebiede nie. In die middle tagtig’s het die Universiteit van Rhodes ‘n limnologiese studie oor die Okavango Panhandle uitgevoer. Teen die agtergrond is die volgende vrae geformuleer: hoe het menslike aktiwiteite gedurende die laaste 23 jaar in die onbeskermde gebiede van die Okavango Delta verander? Hoe het dit die waterkwaliteit van die stelsel beinvloed en hoe het dit die ekologiese integriteit van die stelsel beinvloed? Deur die limnologiese verslag as basis te gebruik, is die studie gebiede weer besoek en water kwaliteit opnames by die punte herhaal. Bykomende monsterpunte is ook vanaf Popa Valle in Namibia tot by lagunes in die noordwestelike gedeelte van die Delta, asook by Ngami Meer, geneem. Al was daar ‘n verhoging van menslike- en vee-aktiwiteit in die gebiede, was fisiese waterkwaliteits-parameters nogsteeds binne die grense wat deur die Water Gehalte Riglyne van Suid Afrika voorsgeskryf word. Meeste van die chemiese stowwe is laer as die opsporings limiet, maar die mikrobiologiese waterkwaliteit moet meer in diepte bestudeer word. Die Okavango Delta is ‘n dinamiese, maar sensitiewe, ekosisteem en projekte soos die beplande hidroelektriese eenheid en die Oostelike Nasionale Waterdraer projek kan nadelige gevolge op die stelsel hê. Vee en die bek en klouseer heinings, onder andere, het bewys dat dit nadelige uitwerkings op die stelsel het.
Description
Keywords
Conservation -- Botswana -- Okavango Delta, Water quality -- Botswana -- Okavango River, Conservation of natural resources, Okavango River (Botswana) -- Conservation, Dissertation (M.Sc. (Zoology and Entomology))--University of the Free State, 2010
Citation