AIDS in schools: a human rights perspective on parameters for sexuality education

Loading...
Thumbnail Image
Date
2003
Authors
Ngwena, Charles
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
Englsih: This article is set against the background of a sustained HIV/AIDS epidemic affecting the South African population, including the education sector. It explores the education sector’s responses to the epidemic in the area of sexuality education for learners. It is submitted that lifeskills education — the main medium for imparting sexuality education — is an essential instrument in the armamentarium against HIV/AIDS. However, lifeskills education is not value-free. The values that underpin lifeskills education are libertarian in orientation. They cherish diversity, and do not sit easily with a sectarian view of life. The success of lifeskills education will depend, in part, on striking an acceptable balance between the duty of the school to impart the knowledge and skills essential for development and survival, the evolving capacity of the learner, and parental authority. In the final analysis, the impetus is towards a sexuality education in which the core values of human dignity, liberty and equality are protected and promoted in accordance with the imperatives of the Constitution.
Afrikaans: Hierdie artikel is geskryf teen die agtergrond van ’n volgehoue MIV/VIGS-epidemie met volskaalse effek op al die sektore in die Suid-Afrikaanse samelewing, insluitende die onderwys. Die reaksie van die onderwyssektor op die epidemie is op die gebied van seksualiteitopvoeding vir leerders ondersoek. Die vertrekpunt is dat onderrig van lewensvaardighede — die hoofmedium waardeur seksualiteitsopvoeding gegee word — ’n essensiële instrument is in die bewapening teen MIV/VIGS. Opvoeding in lewensvaardighede het egter ’n prys nie, aangesien die waardes wat lewensvaardighede onderlê libertyns van aard is. Hoewel diversiteit dus gekoester word, word ongemak met ’n sektariese uitkyk op die lewe bespeur. Die sukses van onderrig in lewensvaardighede sal deels daarvan afhang om ’n aanvaarbare balans te vind tussen die plig van skole om kennis en vaardighede oor te dra (wat essensieel is vir ontwikkeling en oorlewing), die vormende kapasiteit van die leerder, asook die outoriteit van die ouer. Uit die finale analise blyk dit dat die noodsaaklikheid van seksualiteitsopvoeding in ooreenstemming met die Grondwet is waarin die kernwaardes van menslike waardigheid, gelykheid en vryheid beskerm en bevorder moet word.
Description
Keywords
HIV/AIDS epidemic, Sexual education for learners, Lifeskills education
Citation
Ngwena, C. (2003). AIDS in schools: a human rights perspective on parameters for sexuality education. Acta Academica, 35(2), 184-204.