Minimum wages for domestic workers: a comprehensive analysis

Loading...
Thumbnail Image
Date
2003
Authors
Bothma, Louis
Campher, Celeste
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This article investigates the impact of a minimum wage for domestic workers on employment levels. A comparative analysis of two surveys undertaken in a Bloemfontein suburb challenges the Minister’s statement that the newly announced minimum wages for domestic workers in South Africa are “not only affordable but very realistic”. The analysis indicates that the demand for domestic workers is decreasing and that minimum wages could aggravate the situation. The wages of domestic workers vary not only between areas, but also within areas. Therefore, if job losses occur, rural and full-time domestic workers will be most affected. COSATU’s proposal that minimum wages should be set not according to geographical differentials, but according to work performed, seems meritorious.
Afrikaans: Hierdie artikel ondersoek die impak van minimum lone op die indiensnamevlakke van huiswerkers. ’n Vergelykende analise van twee opnames in ’n Bloemfonteinse woonbuurt plaas die Minister se standpunt dat die nuut-aangekondigde minimum lone vir huiswerkers in Suid-Afrika “nie alleen bekostigbaar nie, maar ook baie realisties is”, onder die vergrootglas. Die analise wys dat die vraag na huiswerkers daal en dat minimum lone die situasie kan vererger. Lone van huiswerkers verskil nie net van gebied tot gebied nie, maar ook binne gebiede. Indien werksverliese derhalwe voorkom, sal dit nie slegs huishulpe in landelike gebiede wees wat die meeste geraak gaan word nie, maar ook huishulpe wat voltyds in diens geneem is. Dit blyk dat COSATU se voorstel dat minimum lone nie op grond van gebied nie, maar op grond van die omvang van huiswerkers se take vasgestel moet word, meriete het.
Description
Keywords
Minimum wages, Domestic workers, Job losses
Citation
Bothma, L., & Campher, C. (2003). Minimum wages for domestic workers: a comprehensive analysis. Acta Academica, 35(1), 190-205.