Solid waste management in intensively farmed rural areas: a Western Cape case study

Loading...
Thumbnail Image
Date
2005
Authors
Van der Merwe, Hannes
Steyl, Ilse
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Waste control in intensively farmed and densely settled rural areas of South Africa poses a particular challenge to integrated waste management policy. In this case study, undertaken in the Western Cape, a survey among 350 rural landowners revealed a typology of the significant amounts of often environmentally detrimental waste generated, and confirmed that inappropriate storage, collection and disposal strategies were employed on rural properties. Disposal sites were generally poorly located, constructed and operated, generating environmental problems. Owners’ perceptions of their own practices, their attitude towards participation in alternative waste management schemes, and their service needs are reported on in this article in order to inform service provision strategies. Owners expressed a variety of needs and requirements for public service delivery, as well as a willingness to participate in and to pay for services.
Afrikaans: Afvalbeheer in intensief bewerkte en digbewoonde landelike gebiede in Suid-Afrika skep uitdagings vir ’n geïntegreerde afvalbestuursbeleid. Hierdie navorsing in die WesKaap rapporteer die resultate van ’n opname onder 350 landelike grondeienaars. Die beduidende hoeveelhede afval, wat dikwels omgewingsbedreigend van aard is, word geklassifiseer en ’n analise van die afval bevestig die dikwels gebrekkige praktyke vir die berging, versameling en opruiming daarvan op die eiendomme. Afvalterreine se algemene swak plasing, konstruksie en bedryf skep omgewingsprobleme. Eienaars se eie persepsies oor hul afvalpraktyke, hul bereidheid tot deelname aan alternatiewe afvalbestuurskemas en hul diensbehoeftes word in die verslag gerapporteer om diensleweringstrategieë te help rig. Eienaars vermeld ’n reeks behoeftes vir openbare dienste en indien dit sou realiseer, is hulle bereid is daaraan deel te neem en daarvoor te betaal.
Description
Keywords
Waste control, Waste management policy, Disposal sites, Public service delivery, Rural landowners, Western Cape
Citation
Van der Merwe, H., & Steyl, I. (2005). Solid waste management in intensively farmed rural areas: A Western Cape case study. Acta Academica, 37(3), 184-211.