Batemobilisering as strategie vir die hantering van MIV/VIGS

Loading...
Thumbnail Image
Date
2008
Authors
Ferreira, Ronèl
Ebersöhn, Liesel
Loots, Tilda
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This article reports on the findings of an empirical study aimed at empowering ten selected educators to mobilise potential yet unused assets within a community, in order to support that community in coping with HIV/AIDS. Despite numerous studies on various aspects of HIV/AIDS, limited research is currently undertaken on intervention strategies, especially within communities facing the challenge. The application of the asset-based approach is explored, against the background of community- based coping. It is argued that asset mobilisation can indeed be regarded as a viable strategy for coping with HIV/AIDS. Findings reveal empowerment of individuals (the participants), of the school where the study was undertaken, as well as of other community members.
Afrikaans: Hierdie artikel rapporteer die bevindinge van ’n empiriese ondersoek wat ten doel gehad het om tien geselekteerde opvoeders te bemagtig om potensiële maar onbenutte bates binne ’n gemeenskap te mobiliseer, ten einde die betrokke gemeenskap te ondersteun in die hantering van MIV/VIGS. Nieteenstaande talle studies oor verskeie aspekte van MIV/VIGS, word beperkte navorsing tans onderneem na intervensiestrategieë, veral binne gemeenskappe wat die uitdaging moet hanteer. Die toepassingsmoontlikheid van die bategebaseerde benadering word ondersoek teen die agtergrond van gemeenskapgebaseerde hantering. Batemobilisering kan inderdaad as moontlike hanteringstrategie van MIV/VIGS beskou word. Bevindinge dui op die bemagtiging van individue (deelnemers) van die skool waar die studie onderneem is, asook van ander gemeenskapslede.
Description
Keywords
HIV/AIDS, Communities, Asset-based approach, Community-based coping with HIV/AIDS
Citation
Ferreira, R., Ebersohn, L., & Loots, T. (2008). Batemobilisering as strategie vir die hantering van MIV/VIGS. Acta Academica, 40(3), 142-162.