Browsing All Electronic Theses and Dissertations by Title
Now showing items 2805-2824 of 4517
-
'n Analise van die verwerkliking van die pedagogiese bedrywigheidstrukture in Senior Sekondere swart onderwys
(University of the Free State (South Campus), 1986-11)English: The 'thesis' in this study is that the education occurrence, as a typical human phenomenon, is at times adequately realised and at times inadequately. In analysing the educative activities of teachers and pupils ... -
'n Antropologiese studie na die identiteit van vroue in Orania
(University of the Free State, 2009)English: In this thesis, 'n description is given of the content of the cultural identity of a selected group of women in Orania, as well as how women maintain and promote their identity by means of their activities and ... -
'n Bedryfsekonomiese ondersoek van die ontwikkeling van die Vrystaatse goudveldstreek
(University of the Free State, 1966-09)Abstract not available -
'n Beplanningstudie van die basiese gebruikselemente in ses geselekteerde dorpe in die Suidsentraal Oranje-Vrystaat
(University of the Free State, 1977-11)Abstract not available -
'n Christelik-reformatoriese evaluering van die pragmatiese opvoedingsteorie met besondere verwysing na John Dewey
(University of the Free State, 1986-11)Afrikaans: Omdat geen totaliteitsvisie op die werklikheid vanuit die beperkte en beperkende vakwetenskaplike gesigshoek moontlik is nie, neem die studie in Hoofstuk II 'n aanvang met enkele wysgerige voorvrae. En aangesien ... -
'n Detail ondersoek na die parkeerprobleme in die sentrale sakegebied van Upington
(University of the Free State, 1997-11)Abstract not available -
'n Didakties-pedagogiese ondersoek na die rol van die atletiekafrigter as jeugleier
(University of the Free State, 1982-12)Afrikaans: In die Suid-Afrikaanse atletiekopset speel die atletiekafrigter 'n besondere rol as opvoeder en rigtinggewer in die volwassewording van ons jeug. Ongelukkig is daar 'n neiging binne die atletiekafrigtingsisteem ... -
'n E-onderwysgebaseerde benadering tot die implementering van die Nasionale Kurrikulumverklaring vir fisiese wetenskappe: 'n didaktiese perspektief
(University of the Free State, 2012-11-11)English: Since the South African government decided in 1997 to replace traditional education with outcomes-based education, curriculum transformation has as yet for various reasons not realised in the Physical Sciences ... -
'n Edisietegniese voorstel vir die samestelling van 'n histories-kritiese uitgawe van die eerste lewe van Colet (Etienne Leroux)
(University of the Free State, 2002-09)English: The primary aim of this study was to put forward a proposal, within the scientific framework of the textual criticism, on how a historical-critical edition of Die eerste lewe van Colet by Etienne Leroux could be ... -
'n Eksegeties-literêre ondersoek na die funksionering van die begrip "hesed" in die klaagpsalms
(University of the Free State, 1985-06)Afrikaans: Uit die ondersoek is dit baie duidelik dat hesed 'n baie wye betekenisveld dek. Hesed dra beslis 'n verbondsbetekenis waar God se verbond en sy hesed in een asem vermeld word. Hesed funksioneer ook meestal daar ... -
'n Eksperimentele ondersoek na die doeltreffendheid van twee alternatiewe doseermetodes in die aanvangskursus van Sielkunde as universiteitsvak
(University of the Free State, 1975-11)Abstract not available -
'n Epidemiologiese ondersoek na die geneesmiddelgebruikpatroon onder die volwasse blanke bevolking van die Oranje-Vrystaat
(University of the Free State, 1986-01)Afrikaans: Algemeen: Die geneesmiddelgebruikspatroon onder die volwasse blanke van die Oranje-Vrystaat is ondersoek met behulp van 'n vraelys wat anoniem beantwoord is. Respondente is groepsgewys met mekaar vergelyk, ... -
'n Evaluasie van filialterapie
(University of the Free State, 2003)English: Filial therapy is a cost-effective and economically viable method that has been thoroughly researched in several countries, and applied to various nationalities. Several variables have been measured in the process. ... -
'n Evaluering van samelewingsdiensleer as opleidingskomponent van magisterstudente in sielkunde aan die Universiteit van die Vrystaat
(University of the Free State, 2004-11)English: The sosio-political changes and cultural diversity in South Africa forced the psychology profession to adapt to the demands of the changing society. The psychology training programme, which is based on the European ... -
'n Geïnkultureerde bedieningsmodel vir gemeentes van die Dutch Reformed Church in Botswana
(University of the Free State, 2001-06)English: The gospel is not centered at the heart of the faithcommuni ty of the Dutch Reformed Church in Botswana. Traditional processes such as contextualization, indigenization and adaptation are partly responsible for ... -
'n Gestaltspelterapiehulpprogram in maatskaplike werk vir juniorprimêre skoolkinders se emosionele intelligensie
(University of the Free State, 2000-10)English: The increasing emphasis world wide on the importance of emotional intelligence skills with regard to the adjustment of the child as a whole, as well as the increasing measure to which emotional problems are found ... -
'n Gestaltspelterapiehulpprogram in maatskaplike werk vir juniorprimêre skoolkinders se emosionele intelligensie
(University of the Free State, 2000-10)English: The increasing emphasis world wide on the importance of emotional intelligence skills with regard to the adjustment of the child as a whole, as well as the increasing measure to which emotional problems are found ... -
'n Historiese analise van die betekenis van en die geskilpunte rondom die Cravenweek vir hoërskole as interprovinsiale rugbykompetisie
(University of the Free State, 1994-11)Afrikaans: Skole het 'n baanbrekersrol vir rugby in Suid-Afrika vertolk. Onder leiding van sy hoof, George Ogilve, was Bishops (vanaf 1874 ook as Diocesan College bekend) die eerste vaandeldraer van hierdie spel. Bishops ... -
'n Historiese oorsig van die totstandkoming en ontwikkeling van die orkesprogram in die Oranje-Vrystaat
(University of the Free State, 1983-06)Afrikaans: Die doel van hierdie verhandeling is om 'n historiese oorsig van die totstandkoming van die orkesprogram in die Vrystaat vanaf 1960 tot 1983 daar te stel. Om effektief aan te vul by die hoë standaard klavieronderrig ... -
'n Interpretasie van die emosies van Jesus in Johannes 11:33-38
(University of the Free State, 2017-10)English: This study is an attempt at determining the best interpretation of the emotions of Jesus at the grave of Lazarus. It is done by means of a study of the Wirkungsgeschichte of John 11:33-38, to determine the different ...