'n Verpleegkundige ondersteuningsprogram vir vroue met primêre karsinoom van die mammae

Loading...
Thumbnail Image
Date
1995-11
Authors
Nel, Elizabeth Cornelia
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: All women with breast cancer need support to deal with the combined impact of the diagnosis of cancer, breast loss, adjuvant treatment and the possible recurrence of the disease. The women need to adjust to live with and accept these factors. As discussed in the literature, nursing staff do not always give the necessary emotional support. Research results show that there is a difference between women's need for support and that which is given by the nursing staff. The aim of the study is to develop a nursing support program for women with primary breast cancer. A descriptive study was done using a qualitative research design. Free attitude interviews were used to collect data from women with primary breast cancer who are being treated by private oncologists and radiation oncologists in the Pretoria area. The phenomenalogical perspective of Haase and Van Kaam were used in combination for data analysis. According to the data it clearly appears that the support of the nursing 'staff consists of direct nursing support initiated by the nursing staff with the woman, in order to assist the woman to adjust to her illness, and the effects thereof. The core of the direct nursing support is communication, accompaniment and information. The woman's external environment is involved during indirect nursing support. Although the women's needs can be generalised, each woman requires specific and individual care. These support needs vary at times. A nursing support program for women with primary breast cancer was developed after comparing the collected data with the literature. By following this program, the nursing staff can teach the women to adjust to and to accept the emotional as well as the social impact of the diagnosis, breast loss and the adjuvant treatment. The women learn to live with a diagnosis of cancer despite a fear for recurrence.
Afrikaans: Alle vroue met karsinoom van die mammae het ondersteuning nodig om die gelyktydige impak van die diagnose van karsinoom, borsverlies en aanvullende behandeling te hanteer en daarbyaan te pas. Verpleegkundiges gee nie altyd die ondersteuning wat beskryf word in die verpleegliteratuur nie. Navorsingsresultate dui daarop dat daar 'n verskil bestaan tussen vroue se behoefte aan ondersteuning en dit wat gegee word deur verpleegkundiges. Die doel van die studie is om 'n verpleegkundige ondersteuningsprogram vir vroue met primêre karsinoom van die mammaete ontwerp. 'n Verkennende en beskrywende studie is gedoen deur middel van 'n kwalitatiewe navorsingsontwerp. Vryhouding onderhoude is aan die hand van 'n skedule gevoer met vroue wat behandel is deur private onko- en radioterapeute in die Pretoria omgewing. 'n Fenomenologiese perspektief van Haase en Van Kaam is in kombinásie tydens data-analise gebruik. Uit die data blyk dit duidelik dat die verpleegkundige ondersteuning bestaan uit direkte verpleegkundige ondersteuningstussentredes wat die verpleegkundige self implementeer om die vroue in staat te stelom aan te pas. Die kern van die direkte verpleegkundige ondersteuningstussentredes is kommunikasie, begeleiding en die gee van inligting. Tydens die indirekte verpleegkundige ondersteuningstussentredes betrek die verpleegkundige die vroue se eksterne omgewing om by te dra tot haar aanpassing. Alhoewel die vroue se ondersteuningsbehoeftes veralgemeen kan word, het hulle spesifieke en geïndividualiseerde ondersteuningsbehoeftes. Hierdie behoeftes verander met tyd. Na vergelyking van die ingesamelde data met In literatuurkontrole, is 'n verpleegkundige ondersteuningsprogram vir vroue met primêre karsinoom van die mammae saamgestel. Deur hierdie program te volg kan verpleegkundiges vroue leer om nie net die impak van die diagnose, borsverlies en behandeling te hanteer en daarbyaan te pas nie, maar ook om ten spyte, van 'n onderliggende vrees vir herhaling, te lééf met die diagnose van karsinoom.
Description
Keywords
Breast -- Cancer -- Patients, Cancer -- Nursing, Dissertation (M.Soc.Sc. (Nursing))--University of the Free State, 1995
Citation