The response of small white bean (Phaseolus Vulgaris L.) to different nitrogen and molybdenum fertilizer applications

Loading...
Thumbnail Image
Date
2001-09
Authors
Araremme, Daba Feyisa
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Dry bean production is normally associated with high soil fertility rich in organic matter content. However, dry beans are not exhibited dramatic improvements of seed yield through the development of high yielding cultivars, improved cultural practices and the use of external inputs, especially fertilizers when compared to other crops. The current acute bean shortage resulted in the need for better production systems to increase yield through fertilization. This study was therefore conducted with the objectives of investigating the role of N and Mo fertilizers in determining the growth and yield of beans, the different rates of N in band and broadcast placement methods that can give optimum yield, and the amount of total protein and total Mo found in the dry seeds as a result of the applied fertilizers. Two separate pot experiments of band and broadcast placement of N in different rates with and without Mo were executed during 2000/2001 growing season in the glasshouse at the University of the Free State, Bloemfontein, South Africa. Each pot was filled with red brown soil and planted to a dry bean cultivar, PAN 181. The plant density was maintained at three plants per pot. A completely randomized design with factorial combination consisting of four N levels (0, 20, 40 and 60 kg N ha") and three Mo treatments (0, 100 g Mo ha" leaf spray and 100 g Mo ha" seed treatment) replicated four times was used in the experiment. The results obtained indicated that the application of N and Mo fertilizers did not significantly affect the vegetative growth as well as the reproductive development of the tested dry bean cultivar. However, the application of N in band placement with Mo treatments affected seed yield more than the broadcast placement. With the band N placement method, higher seed yield was achieved at 60 kg N ha" with seed treated Mo while that of broadcast N placement was at zero N with seed treated Mo. With regard to the nutrient content of the dry seeds, higher seed total protein was obtained at 60 kg N ha" with zero Mo in banded N and at zero N with seed treated Mo in broadcasted N. Higher seed Mo content was achieved at 60 kg N ha" with seed treated Mo in band N placement whereas in broadcast N placement it was at zero N with seed treated Mo. Finally, further field trials are recommended in order to verify the glasshouse results under field conditions.
Afrikaans: Droëboon produksie word normaalweg geassosieer met hoë grondvrugbaarheid, hoog in organiese materiaal. Droëbone toon egter nie dramatiese verbetering in saadopbrengs as gevolg van die ontwikkeling van hoë opbrengs cultivars, verbeterde verbouingspraktyke en die gebruik van eksterne insette soos bemesting as dit vergelyk word met ander gewasse nie. Die huidige droëboon tekort laat die behoefte ontstaan vir verbeterde produksiepraktyke wat opbrengs kan verhoog deur byvoorbeeld bemesting. Hierdie studie is dus onderneem om die rol van N en Mo in die bepaling van groei en opbrengs by droëbone te ondersoek, om die verskillende peile van N in 'n band en breedwerpig wat optimum opbrengs tot gevolg het te bepaal en om die hoeveelheid totale proteïen en molibdeen in die saad vas te stel as gevolg van die toegediende bemestingstowwe. Twee afsonderlike potproewe waar verskillende N-peile, in 'n band en breedwerpig, met en sonder Mo toegedien is, is gedurende die 2000/2001 groeiseisoen uitgevoer in 'n glashuis aan die Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein, Suid-Afrika. Die potte is gevul met rooi-bruin grond en die droëboon cultivar, PAN 181, is daarin geplant. Die plantdigtheid was deurgaans drie plante per pot. Die proefontwerp was 'n faktoriaalreëling van vier N-peile (0, 20, 40, en 60 kg ha") en drie Mo-behandelings (0, 100 g Mo ha-I as blaarbespuiting en 100 g Mo ha-I as saadbehandeling) in die vorm van 'n volledig ewekansige ontwerp met vier herhalings. Resultate het getoon dat die toediening van N en Mo nie 'n betekenisvolle effek gehad het op vegetatiewe groei en reproduktiewe ontwikkeling van die betrokke droëboon cultivar nie. Die toediening van N in 'n band met die Mo-behandelings het nietemin 'n groter effek op saadopbrengs gehad as die breedwerpige toediening. Met die bandplasing van N is die hoogste saadopbrens verkry met 60 kg N ha-I en saadbehandelde Mo terwyl dit by breedwerpige N toediening verkry is met 0 kg N ha" en saadbehandelde Mo. Wat die voedingswaarde van die droë saad betref, is die hoogste totale protëin verkry met 60 kg N ha-l en geen Mo by die bandplaas bahandeling en met geen N en saadbehandelde Mo by die breedwerpige behandeling. Die hoogste Mo-inhoud is verkry met 60 kg N ha-l en saadbehandelde Mo by bandplaas en met geen N en saadbehandelde Mo by breedwerpige N-plasing. Ten slotte word aanbeveel dat veldproewe, met dieselfde behandelings, oorweeg moet word om die glashuisresultate onder veldtoestande te verifier.
Description
Keywords
Beans, Fertilizer, Nitrogen, Molybdenum, Banding, Broadcasting, Leaf application, Seed treatment., Common bean -- Fertilizers, Legumes -- Fertilizers, Dissertation (M.Sc.Agric (Agronomy))-- University of the Free State, 2001
Citation