Architecture, heritage, history, memory

Loading...
Thumbnail Image
Date
2004
Authors
Lipman, Alan
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: ... when the modern world finds that the eclecticism of the present is barren and fruitless, and that it needs and will have a style of architecture which ... can only be as part of a change as wide and as deep as that which destroyed Feudalism; when it has come to that conclusion, the style of architecture will have to be historic in the true sense; it will not be able to dispense with tradition; it cannot begin at least without doing something quite different from anything that has been done before; yet whatever the form of it may be, the spirit of it will be in sympathy with the needs and aspirations of its own time, not simulations of needs and aspirations passed away. Thus it will remember the history of the past, make history in the present, and teach history in the future. (William Morris, 1889 in Cole, ed.,1944, p. 492)
Afrikaans: … wanneer die moderne wêreld vind dat die eklektiese tans onvrugbaar en vrugteloos is, en dat dit ’n styl van argitektuur gaan nodig hê en benodig wat slegs deel is van ’n verandering so wyd en diep dat dit Feudalisme sal vernietig, dan kan die gevolgtrekking gevorm word dat die styl van argitektuur histories in die ware sin van die woord is, dit sal nie instaat wees om tradisie uit te oefen nie, dit kan nie begin ten minste sonder om iets te doen wat baie verskillend is van wat reeds gedoen is nie, maak nie saak wat die vorm daarvan mag wees nie, die gees van dit sal in die simpatie lê met die behoeftes en aspiraties van hulle eie tyd, nie simulasies van behoeftes en aspirasies wat reeds weg is nie. Dit sal dus die geskiedenis van die verlede onthou, geskiedenis maak in die huidige en geskiedenis onderrig in die toekoms.
Description
Keywords
Architecture, Heritage, History, Memory
Citation
Lipman, A. (2204). Architecture, heritage, history, memory. Acta Structilia, 11(1&2), 44-60.