Search
Now showing items 1-10 of 14
Struktuurondersoek van die isoflavanoïde uit Neorautanenia ficifolia (Benth ex Harv.) C.A. Sm.
(University of the Free State, 1965-01)
Abstract not available
Die transpirasie van 'n aantal Karoobossoorte
(University of the Free State, 1964-12)
Afrikaans: Die Karoobossies speel 'n belangrike rol as
dierevoedsel in die Karoogebied en tree ook op as indringerplante
na die noorde en die ooste. Aangesien
hierdie unieke dwergstruike meesalonder droogtetoestande
groei ...
Die kristalstruktuur van 1,2-bis (2-metielpiridinium) etaantetrasianonikkellaat (II) en die kinetika van die bereiding van verwante kwaternere ammoniumsoute
(University of the Free State, 1969-12)
Afrikaans: Verskeie pogings is al aangewend om die bindingsgeaardheid
van die sianiedgroep in komplekse sianiedverbindings te
bepaal met behulp van spektrofotometriese metodes. Alhoewel
die verskeie metodes al dikwels ...
Neotenoon, dehidroneotenoon en struktuur-verwante verbindinge uit Neorautanenia edulis C.A. Sm.
(University of the Free State, 1964-01)
In die werk is daarin geslaag om die struktuur-chemiese verwantskap tussen neotenoon (I) C19H14O6,
dehidroneotenoon (II) C19H12O6 en neodulin (III) C18H12O5
bo enige redelike twyfel te bewys. (Neodulin vervang die
naam ...
Die Hoesch ketoonsintese met spesiale verwysing na die sintese van deoksibensoïene
(University of the Free State, 1966)
Afrikaans: Uit vroeëre sintetiese werk in die isoflavanoïedchemie
uitgevoer in die Departement Chemie, Universiteit van die Oranje-
Vrystaat het dit geblyk dat metoksi-en / of metileendioksigroepe,
gesubstitueer in ...
Die sedimentologie van die Etage Holkranssandsteen, sisteem Karoo
(University of the Free State, 1969)
Afrikaans: 'n Regionale, sedimentologiese studie van die Etage Holkranssandsteen is gedurende Maart 1968 tot Maart 1969, in Natal, Noordoos-Kaapland, die Vrystaat en Lesotho, voltooi. Die etage is in drie rotsstratigrafiese ...
Ondersoekinge oor die afbraak van aromatiese verbindings deur mikro-organismes
(University of the Free State, 1960-01)
English: 1. In a survey of the relevant literature the methods of
investigation, the systematic and biochemical aspects and the
significance of microbial degradation of aromatic compounds has been
discussed.
2. In a ...
Die geologie van die serie Stormberg in die sisteem Karoo, suid van Bethlehem, O.V.S.
(University of the Free State, 1964-08)
Afrikaans: 'n Gebied tussen Bethlehem en Fouriesburg, waarin alle etages van die Etage Bo-Beaufort tot die Etage Drakensberg verteenwoordig is, is gekarteer asook die veldgegewens opgeteken. Oor geskikte roetes in die ...
The relationship between mineralisation and structure in the Pilgrim's Rest - Sabie gold-field
(University of the Free State, 1967-11)
The area that was investigated, covers the metallogenetic province of the Sabie-Pilgrim's Rest Gold-field in the Eastern Transvaal. The geological formations include the Basement Granite, Godwan Formation, Wolkberg Formation, ...
Stedelik-geografiese patrone van Queenstown
(University of the Free State, 1968-12)
Abstract not available