A pedagogical perspective on the annual national assessment tests in Grade 9 Mathematics

Loading...
Thumbnail Image
Date
2016-01
Authors
Spies, S. K.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Teaching, learning and assessment of Mathematics in South African schools is interspersed with problems and inadequacies. National tests have shown that South African learners do not have the Mathematical knowledge and skills that are expected of a Grade 9 learner. The aim of this study was to investigate the nature and extent of the influence of the ANA on the Mathematics pedagogy in Grade 9 classrooms. The achievement of the aim was facilitated by the achievement of a number of objectives. The study investigated Grade 9 Mathematics teachers‟ and learners‟ view and interpretation of teaching, learning and assessment and determined to what extent the ANA has an influence on the Mathematics pedagogy in a Grade 9 Mathematics classroom. This study utilized a qualitative research approach. The data was collected using three data collection strategies namely interviews with five teachers; focus-group interviews with learners and document analyses of various documents. The population of this study consisted of all schools teaching Grade 9 Mathematics in the General Education and Training (GET) phase in the Free State Province. The sampling decisions were made specifically for the explicit purpose of obtaining the best possible source of information to respond to the research questions. All educators were selected on the basis that they were qualified to teach Mathematics and had at least one year of „ANA experience‟. The interpretation of the data showed that teachers were pressurized to complete the work schedule before the ANA test was written in September 2014. The intended purpose of the ANA test, as envisioned by the Department of Basic Education is pure. However, it may be sensible to let the learners write the ANA test later on in the year or at the start of the next year. The work schedule specified in the CAPS document of the Department of Basic Education is too wide-ranged. This contributed to uncertainty on what can be tested in the ANA test. Most of the teachers interviewed did not focus on the ANA test as such, they continued with the syllabus. Teachers had a negative perspective towards the ANA test and this negative perception streamed down towards the learners. The teachers‟ and learners‟ responses indicated that most of the learners saw the ANA test as unimportant because the ANA test did not count towards their final grade. This was reflected in the marks of the ANA 2014 test. Feedback on the ANA 2014 test was questionable. Because of this, various shortcomings were identified regarding feedback on the ANA. The majority of teachers did not receive the Diagnostic Report from the Department of Basic Education and therefore could not assist learners with proper feedback on areas of weakness and areas of strength. Assessment was not executed on the appropriate cognitive levels by all schools. Some teachers concentrated on factual answers that had little to do with developing creative thinking and creative abilities that could provide learners with opportunities to practice Mathematics and answer higher level questions. Teachers align their teaching-learning and assessment processes in the Grade 9 Mathematics classroom but the poor performance in the ANA test together with the inefficient knowledge of Grade 9 Mathematics learners might be an indicator that what is expected of learners does not align with the teaching, learning and assessment in the Grade 9 Mathematics classroom.
Afrikaans: Suid-Afrikaanse skole ervaar probleme met die onderrig, leer en assessering van Wiskunde. Nasionale toetsing van Graad 9-leerders het aangedui dat hierdie leerders nie beskik oor die nodige/basiese Wiskunde kennis en vaardighede nie. Die doel van hierdie studie was om die aard en omvang van die invloed van die “ANA”-toets op die Wiskunde pedagogiek in graad 9-Wiskunde klasse te ondersoek. Die doel is gefasiliteer deur die bereiking van verskeie doelwitte. Die studie het graad 9-Wiskunde onderwysers en leerders se siening en interpretering van onderrig, leer en assessering ondersoek om te bepaal tot watter mate “ANA” die Wiskunde pedagogiek in die graad 9-Wiskunde klaskamer beinvloed. In die studie is gebruik gemaak van „n kwalitatiewe navorsings benadering. Data is versamel deur middel van drie data-insamelingstrategieë naamlik onderhoude met vyf onderwysers, onderhoude met leerders in fokusgroepe en „n dokumentanalise van verskeie dokumente. Die populasie van die studie bestaan uit skole wat Graad 9 Wiskunde leerders onderrig in die „General Education and Training‟ (GET) fase in die Vrystaat. Die doel van die keuse van die steekproef was die verkryging van die beste moontlike bron van inligting om te reageer op die navorsingsvraag. Onderwysers is gekies op die basis dat hulle gekwalifiseerd is om Wiskunde te kan onderrig en ten minste 1 jaar „ANA-ervaring‟ het. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat onderwysers onder druk geplaas word om die werkskedule te voltooi voordat die “ANA”-toets in September 2014 geskryf is. Die beoogde doel van die ANA soos deur die Departement in die vooruitsig gestel was, is suiwer. Dit kan egter raadsaam wees om leerders die “ANA” later in die jaar of aan die begin van die volgende jaar te laat skryf. Die werkskedule gespesifiseer in die KABV-dokument van die Departement van Basiese Onderwys is wyd omskryf. Dit lei tot „n onsekerheid by onderwysers oor die inhoud wat in die “ANA” getoets kan word. Meeste van die onderwysers in die studie het gefokus op die leerplan en nie sodanig op die “ANA”-toets nie. Dit kan afgelei word dat hierdie negatiewe persepsie van die ANA deur filter na die leerders toe. Uit die onderhoude met onderwysers en leerders is afgelei dat meeste leerders die “ANA” as onbelangrik ervaar aangesien dit nie verreken word in hulle finale punte nie. Leerders erken nie die belangrikheid van die “ANA”-toets nie en dit word ook gesien in die analise van die toets/eksamens van die skole in die studie asook die “ANA” 2014-toets. Daar is ook twyfel oor die terugvoer van die “ANA” 2014-toets. As gevolg van die swak terugvoer van die “ANA” 2014-toets is tekortkominge geïdentifiseer rakende die terugvoer van die “ANA”. Meeste van die onderwysers in hierdie studie het nie die Diagnostiese Verslag van die Departement van Basiese Onderwys ontvang nie en leerders kon dus nie gehelp word met die nodige terugvoer oor hul sterk- en swakpunte nie. Die analise van die toets/eksamenvraestelle van die skole in die studie toon dat nie alle skole die toepaslike kognitiewe vlakke toets nie. Onderwysers konsentreer op feitlike vrae wat min te doen het met die ontwikkeling van die kreatiewe denke en kreatiewe vermoëns van leerders wat leerders kan voorsien van geleenthede om Wiskunde te oefen en om hoërvlak vrae te beantwoord. Alhoewel onderwysers hulle onderrig, leer en assessering in die graad 9-Wiskunde klaskamer belyn is die swak “ANA”-toets uitslae saam met onvoldoende kennis van die graad 9-Wiskunde leerder moontlik „n aanduiding dat belyning van onderrig, leer en assessering nie in die graad 9-Wiskunde klaskamer plaasvind nie.
Description
Keywords
Dissertation (M. Ed. (Curriculum Studies))--University of the Free State, 2016, Assessment, Education -- South Africa, Mathematics -- Study and teaching
Citation