Rethinking legal skills education in an LLB curriculum

Loading...
Thumbnail Image
Date
2014
Authors
Biggs, L.
Hurter, K.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Faculty of Law, University of the Free State
Abstract
English: Over the past decade, there have been growing complaints regarding the low levels of literacy, research and numeracy skills demonstrated by law graduates in practice, and a call for universities to more adequately address these skill gaps. The Faculty of Law at the Nelson Mandela Metropolitan University (NMMU) responded to this call by redesigning their first-year Legal Skills course using a stand-alone skills-based model and a context-based teaching approach. The redesign process is outlined and particular themes in each stage of the process are discussed. This includes identifying contextual factors, defining essential skills; course content analysis; course restructuring; teaching reformulation; adaptation of assessment and feedback; implementing a blended learning approach, and collaboration within the Faculty and across faculties and service providers. The article argues that a stand-alone skills-based model can be effective in developing a minimum level of competence, but that a sense of shared responsibility for skills development across the LLB programme is essential for a higher level of skill attainment. Lessons learned during the redesign process are highlighted, and where possible, recommendations for future considerations are explored
Afrikaans: Gedurende die afgelope dekade was daar toenemende verontwaardiging in die regspraktyk oor die gebrek aan skryf-, navorsing- en syfervaardighede onder gegradueerde regslui. Dit het gepaard gegaan met ’n beroep op universiteite om meer betrokke te raak ten einde hierdie gebrek aan te vul. In reaksie op dié beroep het die Fakulteit van Regsgeleerdheid van die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit (NMMU) sy kursus in Regsvaardighede herontwerp deur gebruik te maak van ’n selfstandige vaardigheidsgebasseerde model en ’n konteksgebasseerde benadering. Die herontwerpingsproses word omskryf en spesifieke temas in elke stadium van die proses word bespreek. Dit sluit in die identifisering van kontekstuele faktore; die definiëring van basiese kernvaardighede; die analisering van kursusinhoud; die herstrukturering van kursusse; die herformulering van onderrigmetodes; die aanpassing van metodes van assessering en terugvoering; die instelling van ’n gemengde leer benadering, en noue samewerking met die Fakulteit van Regsgeleerdheid, ander fakulteite en diensverskaffers. Die skrywers betoog dat ’n selfstandige vaardigheidsgebaseerde model suksesvol aangewend kan word om basiese kernvaardighede aan te leer, maar dat gesamentlike aanvaarding van verantwoordelikheid deur die hele LLB program onontbeerlik is vir vaardigheidsontwikkeling op ’n hoër vlak. Waardevolle ondervinding wat deur die herontwerpingsproses opgedoen is, word beklemtoon en waar moontlik word aanbevelings gemaak met die oog op toekomstige ontwikkeling.
Description
Keywords
Curriculum change, Law students, Legal skills
Citation
Biggs, L., & Hurter, K. (2014). Rethinking legal skills education in an LLB curriculum. Journal for Juridical Science, 39(1), 1-30.