Public open space planning and development in previously neglected townships

Loading...
Thumbnail Image
Date
2013-02-01
Authors
Mashalaba, Yandisa Bavulele
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The focus of this research was on the use of urban open spaces in the revitalisation of Galeshewe Township. It is an in-depth analysis of community perceptions, the provision of open space, land use planning and development of urban open spaces in the township. The study does not compare the Galeshewe Township to any other township that has successfully rolled out an urban renewal programme using public open spaces. The hypothesis of this research was that “by understanding the contextual meaning of the urban open space concept in Galeshewe Township; the perceptions of the Galeshewe community and the most important factors that affect the functionality of urban open spaces in Galeshewe, town and regional planners could improve the outcomes of the revitalisation of previously neglected townships”. The results proved that there is enough reason to believe that the current approach to urban open space planning in Galeshewe is out of context, i.e., it does not respond to the community’s values and needs. The results also showed something that is contrary to existing literature about the benefits of urban open spaces in urban areas, i.e., the value of urban open spaces. The community of Galeshewe Township does not regard urban open spaces as valuable, both in ecological; social and economic sense. The study concludes that the purpose of township revitalisation is to improve the quality of life and to decrease urban poverty. The provision of unsuitable types of urban open spaces in previously neglected townships will not lead to the improvement of the quality of life for township dwellers, mainly due to the low value that is associated with the main benefits of urban open spaces, i.e., ecological; social and economic benefits.. Urban open spaces in the townships are mainly used for pedestrian movements. It is suggested that the creation of urban greenways that are connected to unavoidable types urban open spaces (e.g., heritage sites; aquatic; and geological open spaces) and institutional open spaces is one way that will bring success to the use of urban open spaces in the revitalisation of previously neglected townships.
Afrikaans: Die fokus van hierdie navorsing was op die gebruik van stedelike oop ruimtes in die vernuwing van die Galeshewe dorp. Dit is 'n, in-diepte analise van die gemeenskap se persepsies, die voorsiening van oop ruimtes, grondgebruik beplanning en die ontwikkeling van stedelike oop ruimtes in die dorp. Die studie vergelyk nie die Galeshewe dorp aan enige ander dorp wat ‘n suksesvolle stedelike vernuwing program ontwikkel het, vir die gebruik van openbare oop ruimtes nie. Die hipotese van hierdie navorsing was dat "deur die begrip van die kontekstuele betekenis met betrekking tot die stedelike oop ruimte konsep in Galeshewe Dorp te verstaan, sal die persepsies van die Galeshewe-gemeenskap en die belangrikste faktore wat die funksionaliteit van stedelike oop ruimtes in Galeshewe verstaan moet word, sodat stads-en streekbeplanners verbeterde uitkomste in die vernuwing van voorheen verwaarloosde dorps kan bewerkstellig" Die resultate bewys dat daar genoeg rede is om te glo dat die huidige benadering tot stedelike oop ruimte beplanning in Galeshewe, buite konteks is, dit wil sê, dit reageer nie op die gemeenskap se waardes en behoeftes nie. Die resultate het ook getoon dat daar faktore is wat teenstrydig is met die bestaande literatuur oor die voordele (waarde van stedelike oop ruimtes) van stedelike oop ruimtes in stedelike gebiede. Die gemeenskap van Galeshewe Dorp beskou nie stedelike oop ruimtes as waardevol nie, beide in die ekologiese, sosiale en ekonomiese sin nie. Die studie het tot die gevolgtrekking gekom dat die doel van die dorp vernuwing program is om die kwaliteit van lewe te verbeter en stedelike armoede te verminder. Die gebruik van ongeskikte tipes van stedelike oop ruimtes in voorheen verwaarloosde dorpe, sal nie lei tot die verbetering van die kwaliteit van lewe vir die dorp se inwoners nie, hoofsaaklik as gevolg van die lae waarde wat geassosieer word met die belangrikste voordele van stedelike oop ruimtes, d.w.s., ekologiese; sosiale en ekonomiese voordele. Stedelike oop ruimtes in dié dorp is hoofsaaklik gebruik vir voetganger beweging. Daar word voorgestel dat die skepping van stedelike groen-voetpaaie, aan onvermydelike tipes stedelike oop ruimtes (bv., erfenisterreine, waterlewend; en geologiese oop ruimtes) verbind moet word en dat institusionele oop ruimtes een manier is wat sal lei tot die sukses vir die gebruik van stedelike oop ruimtes, in die vernuwing van voorheen verwaarloosde dorpe.
Description
Keywords
Thesis (Ph.D. (Urban and Regional Planning))--University of the Free State, 2013, Open spaces, Public spaces, Urban renewal, Community development
Citation