The job satisfaction of academic staff members on fixed-term employment contracts at South African higher education institutions

Loading...
Thumbnail Image
Date
2011-11
Authors
Strydom, Annemi
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This research study focuses on the development of a framework that can lead to the enhancement of the levels of job satisfaction that are experienced by the fixed-term academic staff members employed at South African Higher Education Institutions. This part of the academic workforce has become a vital part of the academic community as a whole, globally as well as in South Africa. It is thus very important that the needs of these staff members are tended to, and that the levels of job satisfaction that they have, are monitored. Six main clusters that may influence the levels of job satisfaction of these staff members were identified, namely the emotional well-being of these staff members, the availability of resources that is needed to complete the tasks, the levels of autonomy that they experience, the challenges and accomplishments that they are confronted with, their levels of job- and financial security as well as the overall manner in which their daily environment is managed. . To obtain more information about the factors that may influence the job satisfaction of these staff members, an adapted version of standardised Minnesota Satisfaction Questionnaire (MSQ) was sent to fixed-term academic staff members at five different Higher Education Institutions in South Africa. This was done with the help of the Human Resource Management departments of these HEI’s, as all employee information is confidential. The quantitative as well as qualitative data obtained from this questionnaire indicated that there are a number of aspects which has an influence on the levels of job satisfaction that are experienced by these staff members. The findings from literature as well as empirical research were analysed and discussed accordingly. Recommendations regarding strategies that may be followed to improve the levels of job satisfaction of this group of staff members were made. These recommendations were based on the findings from literature as well as the research conducted for this study. The levels of job satisfaction that are experienced by fixed-term academic staff members are essential for the continued motivation and productivity of these staff members. It is thus advisable that the HEIs focus on the needs that these staff members have to ensure not only their continued productivity and prosperity but also that of the HEI as a whole.
Afrikaans: Hierdie studie fokus op die ontwikkeling van ‘n raamwerk wat kan lei tot die verbetering van die vlakke van werksbevrediging wat deur vastetermyn aangestelde akademiese werknemers in diens van Hoër Onderwys Instansies in Suid Afrika ervaar word. Hierdie deel van die akademiese gemeenskap maak ‘n noemenswaardige deel uit van die totale akademiese gemeenskap as ‘globaal, asook in Suid-Afrika. Dit is dus om hierdie rede, baie belangrik dat daar na die behoeftes van hierdie werknemers omgesien word, en dat die vlakke van werksbevrediging wat hulle ervaar, in ag geneem word. Ses hoofafdelings wat ‘n invloed kan hê op die vlakke van werksbevrediging wat deur hierdie werknemers ervaar word,is geidentifiseer.naamlik die emosionele welstand van die werknemers, die beskikbaarheid van hulpbronne om hul take te verrig, die vlakke van onafhanklikheid wat hulle het, die uitdagings waarmee hulle gekonfronteer word, hul prestasies, hul vlakke van werks- en finansiële sekuriteit asook die algemene wyse waarop die omgewing rondom hulle bestuur word. Om meer inligting in te win oor die faktore wat die vlakke van werkssatisfakie van hierdie werknemers beinvloed, is ‘n aangepaste weergawe van die gestandaardiseerde Minnesota Satisfaction Questionnaire (MSQ) gebruik. Hierdie vraelys is aan die vastetermyn akademiese werknemers van vyf hoër onderwys instansies in Suid-Afrika gestuur. Omdat die personeelinligting vertroulik is, is die vraelyste met die hulp van die Menslike Hulpbron afdelings van die instansies aan die relevante werknemers versprei. Die kwantitatiewe sowel as kwalitatiewe inligting wat verkry is vanaf hierdie vraelys het getoon dat daar inderdaad sekere aspekte is wat die vlakke van werksbevrediging van hierdie werknemers beinvloed. Die bevindinge vanaf relevante literatuur asook empiriese navorsing wat voltooi is vir hierdie studie is geanaliseer en gevolglik bespreek. Aanbevelings aangaande sekere strategieë wat gevolg kan word om die vlakke van werksbevrediging wat deur hierdie werknemers ervaar word, is gemaak. Hierdie aanbevelings is gemaak met die bevindinge vanaf literatuur en empiriese navorsing. Die vlakke van werksbevrediging wat ervaar word deur hierdie groep werknemers is noodsaalik vir die volgehoue motivering en produktiwiteit van hierdie werknemers. Dit word dus aanbeveel dat die instansies op die behoeftes van hierdie individuë fokus, siende dit die volgehoue produktiwiteit van beide die werknemers asook die instansie as ‘n geheel beinvloed.
Description
Keywords
College teachers -- Job satisfaction -- South Africa, Education, Higher -- South Africa, Thesis (Ph.D. (Higher Education Studies))--University of the Free State, 2011
Citation