The experiences of professional nurses working in a psychiatric hospital

Loading...
Thumbnail Image
Date
2015-01
Authors
Moloi, Tefo Louis
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The need for care of people with mental health problems in psychiatric hospitals has increased globally. Professional nurses are the major providers of psychiatric hospital care and have become an important resource in the delivery of mental health care. However, the attitudes and ability of many nurses in providing this care has been shown to be poor, which has a negative impact on the quality of psychiatric care. As in the rest of the nursing profession, psychiatric nursing is undergoing significant difficulty in recruiting and retaining specialised and experienced professional nurses, due to many obstacles created by current conditions in psychiatric hospitals. The researcher opted to conduct research in a psychiatric hospital where the demand for care and education is high, while support from mental health nurses is low. The aim was to explore the professional nurses work experiences and the issues that they believe affect their care for people with mental health problems. It is essential to improve clinical nursing practice in preparation for the future and to foster collaboration/ competition in providing quality psychiatric care within the health care system. In an attempt to address this problem and to propose guidelines that assist professional nurses in managing mental health service delivery more effectively, the researcher identified the need to empower professional nurses with ways to learn how to cope with their challenging experiences. Based on the results of this research study, guidelines to improve nurse’s work experience and thereby improve the quality of care to psychiatric patients are proposed. A qualitative (phenomenological, descriptive, explorative and contextual) study design was employed to conduct the studying in a central South African public psychiatric hospital. Purposive sampling was applied to select professional nurse participants. Focus group interviews were used as the method for data collection. Data saturation was reached after four rounds of group interviews. All interviews were audio taped and transcribed verbatim. The researcher, facilitator, facilitator assistant and an independent co-coder reached consensus regarding the identified themes from the data analysis, during a meeting organised for this purpose. The interviews were analysed by using Tesch’s method of data analysis for qualitative research. Field notes were also kept. A literature control followed the description of the results. The findings suggest that the majority of the participants experience predominantly negative attitudes regarding working in a psychiatric hospital. The most prominent themes included that participants felt incompetent in managing aggressive or restless patients due to being short staffed, as well as working in an unmaintained, unsafe physical locality, with an unsupportive managerial environment. As a result, professional nurses working in a psychiatric hospital are emotionally, psychologically and physically affected. They respond with subsequent emotions and behaviour that include fear, anger, frustration, despair, hopelessness and helplessness, absenteeism, and the development of an “I don’t care “attitude. Several recommendations have emerged from this study, with emphasis on sending the message to nursing management about the risks professional nurses face whenever they are performing their mental health care daily duties. Management support with regard to issues like availability of resources, enough staff and equipment should be the main priority to enhance trusting relationships. This might help in retaining and recruiting more registered nurses to work in psychiatric hospitals.
Afrikaans: Die behoefte aan sorg van persone met geestesgesondheids probleme in psigiatriese hospitale het globaal toegeneem. Geregistreerde verpleegkundiges is die hoofverskaffers van psigiatriese hospital sorg en het ‘n belangrike hulpmiddel in hierdie tipe verpleegsorg geword. Ongelukkig is die houding van baie verpleegkundiges tydens hierdie sorg minder as gewens, wat ‘n negatiewe uitkoms op die kwaliteit van psigiatriese sorg het. Soos in die res van die verpleeg dissiplines, ondervind psigiatrie ook aansienlike probleme in die werwing en behoud van gespesialiseerde en ervare professionele verpleegkundiges. Dit kom as gevolg van ‘n wye verskeidenheid van struikel blokke voor, wat weens omstandighede in psigiatriese hospitale heers. Die navorser het besluit om spesifiek navorsing te onderneem in ‘n psigiatriese hospitaal waar die pasiënt sorg eise hoog is, maar die ondersteuning van en opleiding deur geestesgesondheid spesialiste laag is. Die doel was om die professionele verpleegkundiges se werks ervaring en die kwessies wat hulle self glo hulle versorging van persone met geestesongesteldheid raak, te ondersoek. Verpleegnavorsing is noodsaaklik om die kliniese verpleegpraktyk in voorbereiding op die toekoms te verbeter, en om samewerking / kompetisie in die gesondheidsorg stelsel te ontwikkel om so doende kwaliteit psigiatriese sorg te verskaf. In ‘n poging om hierdie probleem aan te spreek, en riglyne daar te stel wat profesionele verpleegkundiges sal help om geestesgesondheid sorg meer doeltreffend te lewer; het die navorser die behoefte identifiseer om verpleegkundiges, deur onderrig in hoe om hul uitdagende ondervidinge te hanteer, te bemagtig. Gevolglik kan die resultate van hierdie studie as gids voorgestel word oor hoe om die psigiatriese verpleegkundiges se werksondervindinge te verbeter, en daardeur ook die kwaliteit van sorg aan die geestesongestelde pasiënte. ‘n Kwalitatiewe (fenomenologiese, beskrywende, eksploratiewe en kontekstuele) navorsingsontwerp is aangewend om die studie in ‘n openbare psigiatriese hospitaal in sentraal Suid-Afrika te onderneem. Doelgerigte steekproefneming is toegepas om deelnemers uit die geregistreerde verpleegkundige personeelgroep te selekteer. Daar is van fokus groep onderhoude as data versamelings metode gebruik gemaak. Data saturasie is binne vier rondtes van groeps onderhoude bereik. Al die onderhoude is op audioband vasgelê en verbatim getranskribeer. Daarna is die onderhoude en veldnotas aan die hand van Tesch se metode van kwalitatiewe data-analise ontleed. Na data-analise het die navorser, fasiliteerder, fasiliterings assistent en ‘n onafhanklike mede-koordineerder tydens ‘n spesiale vergadering konsensus t.o.v. die universele temas in die studie bereik. Beskrywing van die uitslae is met ‘n literatuurstudie opgevolg. Uit die bevindings kan afgelei word dat die meerderheid van die deelnemers ‘n oorwegend negatiewe houding ten opsigte van hul werk in die psigiatriese hospitaal handhaaf. Die mees prominente temas sluit in dat die verpleegkundiges weens personeel tekorte onbevoeg voel tydens die verpleging van aggressiewe of rustelose pasiënte, en hulle in onveilige fisiese omstandighede bevind wat swak instand gehou is. Laastens is die lae vlak van bestuursondersteuning ook ‘n faktor wat hulle werk bemoeilik. As gevolg hiervan word geregistreerde verpleegkundiges by hul werk in die psigiatriese hospitaal emosioneel, psigologies en fisiek aangetas. Hulle respondeer met emosies en gedrag wat vrees, woede, frustrasie, hulpelooshied, hopeloosheid, afwesigheid en die ontwikkeling van traak-my-nie-agtigheid insluit. Verskeie aanbevelings het na die studie vorendag gekom, veral met klem op die instelling van bestuursondersteuning om vertrouensverhoudings te verbeter en die geregistreerde verpleegkundiges se vermoeëns om hulle werksomstandighede in ‘n psigiatriese hospitaal te hanteer.
Description
Keywords
Psychiatric nursing, Psychiatric hospitals, Dissertation (M.Soc.Sc. (Nursing))--University of the Free State, 2015
Citation