Cultural value priorities of managers, skilled en semi-skilled workers in the mining and ore processing functions of a South African mine

Loading...
Thumbnail Image
Date
2014-01-31
Authors
Du Plessis, Maartin Jacobus
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Social and business culture are integrated constructs that determine how organisations function as a subsystem of the larger society in which it provides outputs or services (Katz & Kahn, 1978). In South Africa most organisations, including Mining organisations, are still conceptualised and structured in a Western/Eurocentric mould (Van der Wal & Ramotsehoa, 2001). The culture of organisations is dominated by these values (Du Plessis, 2012) and the fact that the largest proportion of the population/workforce is neither European nor American, but African, is largely ignored (Xiaoxing et al., 2008). In practice many employees cannot relate to these values and little congruence exists between organisational values and goals, and those of the general workforce (Du Plessis, 2012). Values are at the heart of culture and influence most, if not all motivated behaviour (Schwartz, 2006). Individuals function across multiple domains and over time to construct life stories that both shape and reflect the social structures of which they are part or have been part of during their life course (Kohn, 1989). The context of an individual’s life course facilitates values acquisition, which enables individuals to function in organisations where work occurs in lower or higher degrees of complexity, people communicate, and have access to each other, informed by the business/functional objectives of the organisation to perform a pattern of activities at incoherent levels of complexity, separated into a serious of steps or levels of work called organisational hierarchy. Using a non-experimental design and a convenience sampling approach to collect data, the data was analysed employing a broad scope of descriptive and inferential statistics, including Confirmatory Factor Analysis and Multi-dimensional Scaling. The existing theory on values as formulated by Schwartz was utilised to study value priorities at the various levels of work in the South African Mining Industry. The non-parametric analyses provided clear indication that significant differences in value priorities do exist between the various levels of work. Multiple independent variables, levels of work, required an extension of the non-parametric analyses to investigate the movement in the values priorities of the levels of work. These analyses assisted to confirm the hypotheses, but also provided an understanding of why the value priorities changed for the various levels of work.
Afrikaans: Sosiale en besigheids kultuur is geïntegreerde konstrukte wat bepaal hoe organisasies funksioneer as 'n substelsel van die groter gemeenskap waarin dit funksioneer (Katz et al., 1978). In Suid Afrika is die meeste organisasies, insluitend Mynbou organisasies, nog steeds geskoei op ʼn Westerse / Europese besigheids model (Van der Wal et al., 2001). Die kultuur van organisasies word oorheers deur hierdie waardes (Du Plessis, 2012) en die feit dat die grootste deel van die arbeidsmag nie Europees of Amerikaans is nie, maar wel Afrikane, word grootliks geïgnoreer (Xiaoxing et al., 2008). In praktyk kan baie mense hulle nie vereenselwig met hierdie waardes nie en min ooreenstemming bestaan tussen organisasie waardes en dié van die algemene arbeidsmag (Du Plessis, 2012). Waardes word beskou as die hart van kultuur en beïnvloed die meeste, indien nie alle gemotiveerde gedrag (Schwartz, 2006). Individue funksioneer in tyd oor verskeie vlakke van die samelewing en ontwikkel lewens stories met verloop van tyd wat die sosiale strukture reflekteer waarvan hulle deel is of was gedurende hulle lewe (Kohn, 1989). Die konteks van 'n individu se lewenstorie fasiliteer waarde verkryging en dit stel individue in staat om in organisasies te funksioneer waar werk gedoen word in laer of hoër vlakke van kompleksiteit, mense met mekaar kommunikeer, en toegang het tot mekaar, gerig deur die besigheids of funksionele doelwitte van die organisasie, om werk op verskillende vlakke van kompleksiteit of vlakke van werk te verrig. Deur gebruik te maak van 'n nie eksperimentele navorsings ontwerp en 'n gerieflikheidsteekproef benadering is data ingesamel in die mynbou industrie. Hierdie data is geanaliseer met behulp van 'n verskeidenheid beskrywende en inferensiële statistiese tegnieke, insluitend bevestigende faktorontleding en multidimensionele modellering. Die bestaande teorie op waardes, soos geformuleer deur Schwartz is gebruik om waarde prioriteite te bestudeer op die verskillende vlakke van werk in die Suid-Afrikaanse mynbedryf. Die nie-parametriese ontleding het aangedui dat beduidende verskille wel bestaan in die waarde prioriteite op die verskillende vlakke van werk. Omdat die vier vlakke van werk meervoudige onafhanklike veranderlikes verteenwoordig, was dit nodig om die analises uit te brei met multidimensionele modellering om sodoende die beweging in waarde prioriteite op die verskillende vlakke van werk verder te ondersoek. Hierdie ontledings het ook die hipoteses bevestig, maar ook gehelp om te verstaan hoekom die waarde prioriteite verander het op die verskillende vlakke van werk.
Description
Keywords
Mineral industries -- South Africa, Leadership, Organizational effectiveness, Working class, Multi-dimensional scaling, Non-parametric analysis, Organisational hierarchy, Decisionmaking, Values continuum, Levels of work, Schwartz’s values theory, Value structure, Values priorities, Values, Dissertation (M.Com. (Industrial Psychology))--University of the Free State, 2014
Citation