Die aanspreeklikheid van die lede van 'n bestuursraad en die administrateurs van aftreefondse

Loading...
Thumbnail Image
Date
2005
Authors
Du Plessis, J. V.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Faculty of Law, University of the Free State
Abstract
English: The liability for the non-compliance with fiduciary and statutory duties towards a retirement fund and the members or beneficiaries of such a fund is in many ways not clear for the members of the board or the third party administrator. The question that must be answered is under which circumstances the members of the board or the third party administrator will be held liable? This question is discussed in this article with reference to the duties prescribed by law as well as the determinations made by the adjudicator. The determinations of the adjudicator, although they do not constitute binding precedent, provide clear guidelines for the circumstances under which the different parties may be held liable.
Afrikaans: Die aanspreeklikheid vir die nie-nakoming van vertrouens- en statutêre verpligtinge teenoor 'n aftreefonds en die lede of begunstigdes van so 'n fonds, is in baie opsigte nie duidelik vir die lede van die bestuursraad van 'n fonds en die administrateur nie. Die vraag wat telkens ontstaan is: wanneer kan die lede van die bestuursraad of die administrateur aanspreeklik gehou word? In hierdie artikel word hierdie vraag, met verwysing na die wetlik- voorgeskrewe verpligtinge en die vasstellings van die beregter in dié verband, onder die loep geneem. Die vasstellings van die beregter, hoewel dit geen bindende presedent vorm nie, gee inderdaad duidelike riglyne vir die omstandighede waaronder partye aanspreeklik gehou kan word.
Description
Keywords
Citation
Du Plessis, J. V. (2005). Die aanspreeklikheid van die lede van'n bestuursraad en die administrateurs van aftreefondse. Journal for Juridical Science, 30(1), 52-67.