Landelik-stedelike interaksie en plaaslike owerheidsbestuur in die Stellenbosch-distrik

Loading...
Thumbnail Image
Date
1999
Authors
Cedras, Lucinda
Van der Merwe, Izak
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The distinction between rural and urban areas in various parts of the world is fading because of increasing interaction between the two groups of communities. lt is particularly the nature and magnitude of the levels of integration between towns and their surrrounding rural areas that holds definitive implications for future local government in the areas. This paper reports the results of the degree of rural-urban interaction and convergence in the magisterial district of Stellenbosch. Aspects examined include demographic characteristics, educational characteristics and economic activities. It is evident that significant convergence between the town and surrounding rural areas has already occurred. The geographical unit of the district together with the interaction between the rural and urban areas justifies further research with regard to possible incorporation of the rural areas into the town.
Afrikaans: Die onderskeid tussen landelike en stedelike gebiede in vele werelddele is besig om te vervaag weens die toenemende interaksie tussen die twee groepe gemeenskappe. Die is veral die aard, omvang en vlak van integrering tussen dorpe en hul omringende landelike gebiede wat definitiewe implikasies vir toekomstige plaaslike bestuur van die gebiede het. Hierdie artikel lewer verslag oor die mate van landelik- stedelike interaksie en konvergering in die landdrosdistrik van Stellenbosch. Aspekte wat ondersoek is, sluit in demografiese kenmerke, opvoedkundige kenmerke en ekonomiese aktiwiteite. Die is duidelik dat daar reeds berekenisvolle konvergering tussen die dorp en die omringende landelike gebied plaasgevind bet. Die geografiese eenheid van die distrik en die gepaardgaande interaksie tussen landelike en stedelike gebiede regverdig wel verdere ondersoek met die oog op moontlike inlywing van die landelike gebied by die dorp.
Description
Keywords
Rural-urban interaction, Local government, Stellenbosch, South Africa
Citation
Cedras, L., & Van der Merwe, I. (1999). Landelik-stedelike interaksie en plaaslike owerheidsbestuur in die Stellenbosch-distrik. Acta Academica, 31(2), 185-202.