Indigenous languages and the media in South Africa

Loading...
Thumbnail Image
Date
2006
Authors
Kaschula, Russell
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This article explores the status of South Africa’s indigenous languages and how they are being used in the media. More specifically, the performance of these languages in the print media, the broadcasting media and the Internet, is outlined. This is done against the backdrop of the South African Constitution, Section 6, which entrenches eleven official languages. Contrary to the Constitution’s provisions, it is found that the indigenous languages are achieving varying levels of success within the media. The reasons for this are outlined. Finally, the effects of globalisation on the indigenous languages within the media are assessed.
Afrikaans: Hierdie artikel ondersoek die stand van die inheemse Suid-Afrikaanse tale en hul ge- bruik in die media. In die besonder word die prestasie van hierdie tale in die gedrukte media, die uitsaaiwese en die internet in breë trekke weergegee. Hierdie ondersoek word gedoen teen die agtergrond van Artikel 6 van die Suid-Afrikaanse Grondwet wat elf amptelike tale verskans. In teenstelling met die verwagtinge van die Grondwet wat in hierdie artikel uiteengesit word, toon die ondersoek dat die verskillende tale nie almal ewe suksesvol in die media presteer nie. Redes vir hierdie ongelyke prestasie word aangedui. In die laaste instansie word bestek van die invloed van globalisering op die inheemse tale opgeneem.
Description
Keywords
South Africa, Indigenous languages, Media
Citation
Kaschula, R. (2006). Indigenous languages and the media in South Africa. Acta Academica, Supplement 2, 141-159.