Search
Now showing items 1-10 of 23
Ontslag van maatskappydirekteure in die Suid-Afrikaanse reg
(University of the Free State, 1986-01)
Afrikaans: Daar bestaan heelwat onsekerhede aangaande die ontslag van
maatskappydirekteure in die Suid-Afrikaanse reg. Hierdie onsekerhede
spruit hoofsaaklik voort uit die gebrek aan 'n konsekwente
onderskeid tussen die ...
Die beskerming van kredietwaardigheid in die Suid-Afrikaanse reg
(University of the Free State, 1986-01)
Afrikaans: Die probleem wat in hierdie studie hanteer word, is of kredietwaardigheid
werklik met die persoonlikheidsregtelike lama van 'n persoon gelykgeskakel
kan word en of dit daarmee ooreenstem soos wat tans die ...
Ultrastruktuur en konidiogenese in Fusarium crookwellense
(University of the Free State, 1986-11)
Afrikaans: Die ultrastruktuur, sporulasie en sitologie van Fusarium spp.
het wye aandag geniet, maar sekere basiese inligting hieromtrent
is nie beskikbaar nie. Tydens die huidige bestudering van die
toetsorganisme, ...
Ontologie van die kunswerk: 'n estetiese ondersoek na die synsvraag by die skilderkuns
(University of the Free State, 1986-01)
Ontology has been defined as: The study of Being, with the purpose to determine the basic nature of everything. Three aspects have been distinguished in the being of works of art; namely - the question of origin - the ...
The relationship between non-formal education, formal education and the private sector in a system for the provision of education for the Republic of South Africa
(University of the Free State, 1986-01)
As a study in the field of Comparative Education, the research deals with the patterns of provision of non-formal education which evolved as they developed in South Africa and the United Kingdom, influenced by historical ...
Klavierdidaktiese problematiek in die onderrig van siende leerlinge deur blinde leerkragte in Suid-Afrika
(University of the Free State, 1986-01)
English: The author of this treatise is a musician and pedagogue. He became blind at the age of four. At the time of the completion of this treatise, the author has had more than thirty years of teaching experience.
The ...
Die bydrae van die Musiekkomitee van die FAK tot die bevordering van musiek in Suid-Afrika met spesifieke verwysing na die volksmusiek van die Afrikaanssprekendes
(University of the Free State, 1986-01)
Afrikaans: By die stigting van die FAK in 1929 was dit duidelik dat die bevordering van Afrikaanse musiek een van die verantwoordelikhede van die organisasie sou moes wees, en een van die eerste take wat aangepak is was ...
The self-esteem of black university students
(University of the Free State (Vista), 1986-09)
The purpose of this exploratory study was to determine the
effectiveness (representativeness) of a variety of instruments that
are intended to measure the level of global and specific dimensions
of self-esteem, and the ...
Die beskrywing van Kaapse Afrikaans as 'n variëteit van Afrikaans
(University of the Free State, 1986-01)
Afrikaans: INLEIDEND - DOELWITTE Die doelwit van hierdie studie kan drieledig uiteengesit word. Eerstens dien 'n kriptiese uiteensetting van die vorige ondersoeke oor Kleurling-Afrikaans (en ander naverwante studies) as ...
'n Analise van die verwerkliking van die pedagogiese bedrywigheidstrukture in Senior Sekondere swart onderwys
(University of the Free State (South Campus), 1986-11)
English: The 'thesis' in this study is that the education occurrence, as a
typical human phenomenon, is at times adequately realised and at times
inadequately. In analysing the educative activities of teachers and
pupils ...