• Login
    Search 
    •   KovsieScholar Home
    • Electronic Theses and Dissertations
    • All Electronic Theses and Dissertations
    • Search
    •   KovsieScholar Home
    • Electronic Theses and Dissertations
    • All Electronic Theses and Dissertations
    • Search
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Search

    Show Advanced FiltersHide Advanced Filters

    Filters

    Use filters to refine the search results.

    Now showing items 41-50 of 186

    • Sort Options:
    • Relevance
    • Title Asc
    • Title Desc
    • Issue Date Asc
    • Issue Date Desc
    • Results Per Page:
    • 5
    • 10
    • 20
    • 40
    • 60
    • 80
    • 100
    Thumbnail

    'n Geografiese ondersoek na die uitwerking van enkele ruimelike veranderlikes op die gang van nywerheidsvestiging in Qwaqwa 

    Claassen, Johannes Hendrik Daniel (University of the Free State, 1987-11)
    Afrikaans: As aanloop tot die tema is die tydruimtelike evolusie van die Suid- Afrikaanse ekonomiese sisteem in breê trekke geskets. Daar Qwaqwa deel is van die breër Suid-Afrikaanse ekonomiese struktuur is die identifisering ...
    Thumbnail

    Die destabilisasie van die blanke regering in Rhodesië oor die periode 1965 (UDI) tot 1980 (bewindsoorname deur 'n swart-meerderheidsregering) 

    Labuschagne, Pieter Andries Hendrik (University of the Free State, 1985-12)
    Afrikaans: Die verhandeling hanteer hoofsaaklik die destabiliseringstryd wat in die voormalige Rhodesië geheers het. In die konteks is daar veral van die historiese metode gebruik gemaak. Vanuit die vertrekpunt van die ...
    Thumbnail

    Die administrasie en organisasie van sport aan enkele onderwyserskolleges: 'n kritiese ondersoek 

    De Man, Leon Albertus (University of the Free State, 1983-12)
    Afrikaans: Die doel van die studie was om 'n ondersoek na die administrasie en organisasie van sport aan enkele onderwyserskolleges te loods en om sodoende 'n funksioneel doeltreffende stelsel van sportadministrasie en ...
    Thumbnail

    Gesamentlike en afsonderlike aanspreeklikheid as 'n statutere sanksie in die maatskappyereg en die beslote korporasiereg 

    De Koker, Louis (University of the Free State, 1989-10)
    Abstract not available
    Thumbnail

    Stratigraphy, petrochemistry and genesis of the Makwassie formation, Ventersburg supergroup 

    Meintjes, Petrus Gerhardus (University of the Free State, 1988-10)
    Abstract not available
    Thumbnail

    Die invloed van 'n leerontwikkelingsprogram op die akademiese funksionering van 'n groep Afrikaanssprekende St. 5-leerlinge 

    De Bruyn, Loura (University of the Free State, 1983-12)
    Afrikaans: Dit blyk uit die literatuur dat onderprestasie sy oorsprong in die primêre skoolfase mag hê. Vervolgens is daar in hierdie ondersoek gepoog om 'n leerontwikkelingsprogram saam te stel en in die opleidingsin van ...
    Thumbnail

    The self-esteem of black university students 

    Howcroft, John Gregory (University of the Free State (Vista), 1986-09)
    The purpose of this exploratory study was to determine the effectiveness (representativeness) of a variety of instruments that are intended to measure the level of global and specific dimensions of self-esteem, and the ...
    Thumbnail

    Oorspronge, ontwikkeling en neergang van die kappiekerboustyl in Suid-Afrika 

    Van Schalkwyk, Ockert Johannes (University of the Free State, 1982)
    Afrikaans: 'n Aansienlike hoeveelheid navorsing oor kerkargitektuur in Suid-Afrika is reeds gedoen en 'n omvattende opname van kerkgeboue is deur die Departement van Argitektuur aan die Universiteit van Port Elizabeth ...
    Thumbnail

    Die menswaardigheid van die stad as argitektoniese omgewing: 'n teoretiese en geskiedkundige studie 

    Mare, Estelle Alma (University of the Free State, 1985-07)
    Afrikaans: Die idee dat die menswaardigheid van die stad en die argitektuur daarin, soos deur die eeue heen gemanifesteer, geëvalueer kan word, het aanleiding gegee tot die ondersoek in hierdie proefskrif. Enersyds is 'n ...
    Thumbnail

    Dionysius of Halicarnassus: De Demosthene: a critical appraisal of the status quaestionis, followed by a glossary of the technical terms 

    Cronje, Jacobus van Wyk (University of the Free State, 1984-01)
    Afrikaans: In die De Demosthene word die navorser gekonfronteer met 'n aantal probIeme wat in die geskiedenis van navorsing oor dié boek telkens weer na vore gekom het. Eerstens word mens getref deur die probleem van waaroor ...
    • 1
    • . . .
    • 2
    • 3
    • 4
    • 5
    • 6
    • 7
    • 8
    • . . .
    • 19

    DSpace software copyright © 2002-2016  DuraSpace
    Contact Us | Send Feedback
     

     

    Browse

    All of KovsieScholarCommunities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjects

    My Account

    LoginRegister

    Discover

    AuthorBehounek, Norbert Josef (2)Edwards, Peter (2)Hills, Johanna Jacoba (2)Kruger, Christie Marius Frans (2)Viljoen, Nicolaas Gert Johannes (2)Wheeler, Philippus Ferdinand (2)Young, Desmond Austin (2)Ackerman, Berna Barbara (1)Ackerman, Mathys Johannes Nicholaas Daniel (1)Anderson, Benjamin (1)... View MoreSubjectSouth Africa (14)Ability -- Testing (5)Beef cattle -- Feeding and feeds (4)Flavonoids (4)History (4)Music (4)Tannins (4)Calves -- Feeding and feeds (3)Criticism (3)Dissertation (M.Sc. (Geology))--University of the Free State, 1980 (3)... View MoreDate Issued1983 (28)1988 (26)1986 (23)1980 (18)1982 (18)1987 (18)1989 (17)1985 (15)1984 (12)1981 (11)Has File(s)Yes (186)

    DSpace software copyright © 2002-2016  DuraSpace
    Contact Us | Send Feedback