Search
Now showing items 21-30 of 186
'n Ondersoek na die aanlegprofiel en beroepsoriëntering van universiteitstudente
(University of the Free State, 1983-01)
Afrikaans: 1. 'n Ondersoek is ontwerp en uitgevoer, om die aanlegprofiel en beroepsorientasie van universiteitstudente te ondersoek. Die basiese hipotese wat getoets is, was dat meer-suksesvolle manlike- en vroulike studente, ...
An evaluation of the effectiveness of the form series test in the selection of semi-skilled labourers
(University of the Free State, 1989-05)
The present study evaluates the effectiveness of the Form Series Test as a selection measure for semi-skilled
labourers.
There are relatively few reported projects on the selection of semi-skilled labourers. The literature ...
'n Ondersoek na die katalogusgebruik in die Hoofbiblioteek van die Universiteit van die Oranje-Vrystaat
(University of the Free State, 1981-01)
Abstract not available
Registrasie en lisensiëring van motorvoertuie in die Oranje-Vrystaat
(University of the Free State, 1982-11)
Afrikaans: Die huidige metodes van registrasie en lisensiëring van motorvoertuie het die ontwikkeling van omvangryke stelsels met groot oganisatoriese komponente in elk van die onderskeie provinsies meegebring. Die ...
'n Ondersoek na die rol van soöplankton in Roodeplaatdam
(University of the Free State, 1983-10)
English: Roodeplaat Dam is a warm monomictic and eutrophic
waterbody, which is situated in a summer rainfall area.
A definite thermocline and hypolimnion are found in
summer, together with a high primary production, ...
Ontslag van maatskappydirekteure in die Suid-Afrikaanse reg
(University of the Free State, 1986-01)
Afrikaans: Daar bestaan heelwat onsekerhede aangaande die ontslag van
maatskappydirekteure in die Suid-Afrikaanse reg. Hierdie onsekerhede
spruit hoofsaaklik voort uit die gebrek aan 'n konsekwente
onderskeid tussen die ...
Ontwikkeling van die stelsel van plaaslike regering en administrasie van Richardsbaai
(University of the Free State, 1983-12)
Afrikaans: Met hierdie verhandeling is beoog om:
- die eksterne faktore wat die aanpassing van die stelsel van
plaaslike regering en administrasie vir die dorp
Richardsbaai beïnvloed het, uiteen te sit;
- die unieKe ...
Die beskerming van kredietwaardigheid in die Suid-Afrikaanse reg
(University of the Free State, 1986-01)
Afrikaans: Die probleem wat in hierdie studie hanteer word, is of kredietwaardigheid
werklik met die persoonlikheidsregtelike lama van 'n persoon gelykgeskakel
kan word en of dit daarmee ooreenstem soos wat tans die ...
'n Ondersoek na die verband tussen organisasieklimaat en werkstevredenheid van vakkundige personeel in 'n staatsdepartement
(University of the Free State, 1985-06)
Abstract not available
'n Ekonomiese evaluasie van sommige gewasopvolgingstelsels onder droëlandtoestande in die Middel-Vrystaat
(University of the Free State, 1985-01)
Afrikaans: Gewasprodusente in die Middel-Vrystaat het gevind dat die
inskakeling van 'n somergewas in bestaande wintergewasproduksiestelsels,
met gepaardgaande langer braakperiodes, aanleiding
gee tot verhoogde ...