Search
Now showing items 11-15 of 15
Ondersoek na die ontwikkeling van die religieuse oordeel van kinders tussen ag en twaalf jaar, om vas te stel in hoeverre die religieuse doelstelling verwesenlik word
(University of the Free State, 1956-11)
Afrikaans: In hierdie verhandeling gaan dit oor 'n ondersoek na die ontwikkeling van die religieuse oordeel by kinders tussen die ouderdomme ag en twaalf met die doel om vas te stel in hoeverre die godsdienstige opvoedkundige ...
Die beginsel van soewereiniteit in eie kring as waarborg vir burgervryheid in die Christelike staat
(University of the Free State, 1952)
Abstract not available
Suid-Afrikaanse plant visgifstowwe VII, struktuurstudies op verbindinge geisoleer uit Neorautanenia edulis C.A. Sm.
(University of the Free State, 1957)
Afrikaans: Neorautanenia Edulis CA Sm. is 'n bolplant wat voorkom in die Noordelike dele van Transvaal en wat deur die inboorlinge aldaar in gedroogde verpoeierde vorm as visgif aangewend word.
Hierdie verhandeling is 'n ...
'n Fisiologiese ondersoek oor die voedingsvereistes van 'n bodemfungus, Scopulariopsis sp.
(University of the Free State, 1952)
Afrikaans: 1. 'n Fungus wat uit die grond geïsoleer is se imperfekte stadium het geblyk te behoort tot die geslag Scopulariopsis. Die perfekte vorm het ag askospore in 'n vroeg vervloeiende askus. In teenstelling met die ...
South African fish poisonous plants VI. Isolation and study of Saponins from Neorautanenia edulis C.A. SM.
(University of the Free State, 1955)
The object of the present investigation was to extract and isolate the fish-toxic saponin present in the tuber and the aerial portions of Neorautanenia Edulis C.A. Sm. Various methods of extraction were attempted, and the ...