Search
Now showing items 1-10 of 11
'n Ondersoek na die katalogusgebruik in die Hoofbiblioteek van die Universiteit van die Oranje-Vrystaat
(University of the Free State, 1981-01)
Abstract not available
Hipoksie as etiologiese faktor van linkshandigheid
(University of the Free State, 1981-06)
Abstract not available
Die rol van die Departement van Gemeenskapsbou in die bevordering van die algemene welsyn
(University of the Free State, 1981-06)
Abstract not available
Rolprentresensies: 'n kwalitatiewe en kwantitatiewe ontleding
(University of the Free State, 1981-12)
The purpose of the present study was to determine the standard and the nature of film reviews in South Africa. This was done in two phases: Firstly the general requirements and functions of film reviews were established ...
The geohydrology of the dolomite aquifers of the Malmani subgroup in the South-Western Transvaal, Republic of South Africa
(University of the Free State, 1981)
The studied area includes the Plalmani Subgroup dolomite outcrops and
sub-outcrops extending between the Klip River in the east and the town of
Ventersdorp in the west.
The composition, structures and nature of the ...
Isolasie, absolute konfigurasie en sintese van oligomeertanniene: die eerste triflavonoied met terminale diolfunksie
(University of the Free State, 1981-06)
Afrikaans: Suurgekataliseerde karbokatioonvorming op C4 van 'n reeks
flavan-3,4-diole gevolg deur reaksie met 'n verskeidenheid fenoliese nukleofiele spesies het gelei tot ontwikkeling van die eerste doeltreffende metode ...
'n Stylanalise van Hugo Distler se motette
(University of the Free State, 1981-01)
Afrikaans: In hierdie verhandeling is 'n stylanalise van Hugo Distler se motette onderneem. Omdat Distler en sy musiek in Suid-Afrika nog taamlik onbekend is, word die eintlike analitiese studie voorafgegaan deur 'n kort ...
Jeugleierskap met spesifieke verwysing na die rol van die rugbyafrigter
(University of the Free State, 1981-12)
Afrikaans: Om 'n totaalbeeld van die rugbyafrigter in sy sportmilieu op skool te verkry, is dit nodig om die besondere sportsituasie van die kontemporêre tydvak van naderby te beskou. Hierin blyk dit dat jeugsport geweldige ...
Die Godsbeskouing van die teologie van die revolusie in samehang met die onderhawige vryheidsideologie
(University of the Free State, 1981-01)
Afrikaans: Die teologie van die revolusie het sy ontstaan onder andere te
danke aan die swak ekonomiese, maatskaplike en politieke toestande
in die Derde Wêreld. Die term teologie van die revolusie is die
eerste keer ...
Die verspreiding van kernwapens en internasionale orde
(University of the Free State, 1981-01)
Afrikaans: Magsvergrype in al sy vergestaltingsvorme het daartoe
gelei dat geen vorm van ordelike internasionale gemeenskap
meer daarteen bestand is nie. Vanaf die konvensionele
taktiese ontplooiing van strydmagte tot ...