Browsing Masters Degrees (Psychology) by Issue Date
Now showing items 1-20 of 161
-
Die verhouding tussen intelligensie en bevolkingsgroei soos weerspieël deur die Bloemfonteinse skole
(University of the Free State, 1950)Abstract not available -
'n Ondersoek wat as voorbereiding kan dien vir die opstel van 'n toetsbattery vir die keuring van lettersetters in 'n drukkery vir tydskrif en koerant in Bloemfontein
(University of the Free State, 1955)Abstract not available -
Nuuskierigheid teoreties en eksperimenteel ondersoek
(University of the Free State, 1965-07)Abstract not available -
'n Sielkundige ondersoek na die betroubaarheid en die bruikbaarheid van die pupilmeter in die meting van houdings by universiteitstudente
(University of the Free State, 1969)Abstract not available -
'n Ondersoek na die invloed van interpersoonlike aangetrokkenheid by hipnotiseerbaarheid
(University of the Free State, 1973-12)Abstract not available -
'n Ondersoek na persoonlikheidseienskappe van eerstejaar-universiteitstudente wat hul studies staak
(University of the Free State, 1973-12)Abstract not available -
'n Ondersoek na die waarde van 'n pre-remediële motoriese ontwikkelingsprogram vir kinders met perseptuele probleme
(University of the Free State, 1974-01)Abstract not available -
Die spanbenadering binne 'n psigiatriese hospitaal: 'n ondersoek en evaluering
(University of the Free State, 1974-12)Afrikaans: Die doeI van die studie is om die doel treffendheid van die terapeutiese omgevvingsbenadering binne 'n psigiatriese hospitaal te bepaal. Tot op die stadium van die ondersoek bet die behandelingsmetode betreklik ... -
Die ontwikkeling van 'n sielkundige keuringsbattery vir die keuring van voertuigbestuurders (nasionale dienspligvlak) in die Suid-Afrikaanse weermag
(University of the Free State, 1975-12)Abstract not available -
Persoonlikheid as voorspeller by stokkiesdraai
(University of the Free State, 1975-12)Afrikaans: Alhoewel stokkiesdraaiers nie 'n besonder groot persentasie van die skoolbevolking uitmaak nie, is dit nogtans 'n betekenisvolle probleem. Hierdie probleem word geaksentueer deur die feit dat daar skynbaar 'n ... -
Die rol van belangstelling by verskillende studierigtings aan die U.O.V.S.
(University of the Free State, 1977-12)Afrikaans: In die praktyk is gevind dat belangstelling nie bevredigende resultate lewer ten opsigte van die voorspelling van· prestasie nie. Hierdie bevindings word bevestig deur vorige navorsing. Om 'n moontlike oplossing ... -
Houdingskale en die gebruik daarvan in die bepaling van die houding van blankes teenoor die Bantoe
(University of the Free State, 1978-01)Abstract not available -
Die invloed van modellering, gedragsrepetisie en videoband-terugkoppeling op selfopenbaring
(University of the Free State, 1979-08)Abstract not available -
The effect of modelling and contrast modelling on communication
(University of the Free State, 1979-12)Abstract not available -
Persoonlikheidstrekke as keuringsveranderlikes vir doeltreffende eerste-vlak-toesighouding in die Bloemfonteinse Munisipaliteit
(University of the Free State, 1982-11)Afrikaans: Die eerste-vlak-toesighouer speel 'n uiters belangrike rol in die effektiewe funksionering van die organisasie. As skakel tussen die gewone werkers en bestuur moet hy as aangesig-tot-aangesig leier van sy ... -
'n Ondersoek na die aanlegprofiel en beroepsoriëntering van universiteitstudente
(University of the Free State, 1983-01)Afrikaans: 1. 'n Ondersoek is ontwerp en uitgevoer, om die aanlegprofiel en beroepsorientasie van universiteitstudente te ondersoek. Die basiese hipotese wat getoets is, was dat meer-suksesvolle manlike- en vroulike studente, ... -
'n Belewenismatige versus kognitiewe benadering tot die aanleer van empatiese response
(University of the Free State, 1983-06) -
Indirekte suggesties as behandelingsprosedure by 'n kind met dissiplinêre probleme: 'n enkelproefpersoonondersoek
(University of the Free State, 1988-03)Afrikaans: Die moontlike positiewe terapeutiese effek van indirekte suggesties deur verpersoonlike sprokies op 'n kind met dissiplinêre probleme, is bestudeer by wyse van 'n enkeIproefpersoonondersoek . Vorige ...