Show simple item record

dc.contributor.advisorJanse Van Rensburg, Johan
dc.contributor.authorYousaf, Aneel
dc.date.accessioned2016-01-07T06:58:29Z
dc.date.available2016-01-07T06:58:29Z
dc.date.issued2008-11
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/2022
dc.description.abstractEnglish: This research is concerned with the complex situation in which the youth of the Christ Church Lahore find themselves. One of the key problems is that the youth do not have a sound knowledge of the Bible, which makes them less effective in witnessing in a Muslim country like Pakistan. After a brief introduction of Pakistan and the province Punjab, the research examined the country’s famous cites Lahore with reference to aspects such as the historical and modern Lahore, people and population, history and culture, language and education. The history of the Christ Church Lahore and its youth, as well as the history of the youth ministry laid a firm foundation for the study. It has been observed that the adolescents of the Christ Church have been neglected, and this causes serious problems in their spiritual growth. The youth do face challenges and issues. They are also trying to find their true identity in Christ. Recognizing the basic needs of the young people will make the church in general and the Christ Church Lahore in particular aware how to care for their teens and to value this ministry. Five functions of the youth ministry, namely worship, prayer, fellowship, discipleship and evangelism or mission are highlighted to bring the adolescents into a relationship with God. It was necessary to develop a contextual youth ministry model for the youth of the Christ Church while studying different models. The emphasis was on creating a model which was Biblically based and culturally appropriate. In this regard, the key factors / principles were pointed out. For the youth of the Christ Church to operate in an effective way, the following points were provided, namely the importance of the election and responsibilities of the youth leadership team, an intergenerational youth ministry concept and the value of a vision, goals and programmes. The research also shows that family support (parents) is important for the spiritual growth of teens. A lack of family support hinders them in attending youth meetings regularly and in being available for the work of the Lord. The researcher’s interviews with the youth group, the leading pastor and members of the congregation helped to examine the real situation of the youth with their challenges and issues. The study confirms that the youth of the Christ Church need proper attention. Besides help to face their challenges and obstacles, they need youth ministry training and a discipleship process to equip them for an effective and fruitful ministry. The research also reveals that equipped youth leaders are needed to mentor and lead the young people. Without a supportive team or leadership team, the youth of the Christ Church will not survive. Throughout the research, it is emphasized that the youth are not the church of tomorrow but indeed the church of today. We cannot ignore them in the church. The topics and subtopics in this study are obviously areas that need independent and extensive research. However, the researcher has incorporated them in order to draw the true picture and examine the issues that the youth are facing.en_ZA
dc.description.abstractAfrikaans: Hierdie navorsing fokus op die ingewikkelde situasie waarin die jeug van die “Christ Church Lahore” hulle bevind. Een van die sleutelprobleme van die jeug is die feit dat hulle geen kennis van die Bybel het nie. Dit maak hulle minder effektief om ʼn getuienis te lewer in ʼn Moslemland soos Pakistan. ʼn Kort inleiding oor Pakistan en die provinsie Punjab het die navorsing gelei tot by ‘n punt om die land se gewilde stad Lahore te ondersoek. Verskillende aspekte, soos die historiese en die moderne Lahore, mense en die bevolking, geskiedenis en kultuur, taal en opvoeding is nagevors. Die geskiedenis van die “Christ Church Lahore” en sy jong, sowel as die geskiedenis van die jeugbediening, het ‘n stewige fondament vir die studie gelê. Daar is waargeneem dat die adolessente van “Christ Church” verwaarloos is en dit het erstige probleme veroorsaak in hulle geestelike groei. Die jeug het heelwat uitdagings en probleme. Hulle is ook besig om hulle ware identiteit in Christus te ontdek. Deur die identifisering van die basiese behoeftes van die jong mense sal die kerk in geheel en dan spesifiek die “Christ Church Lahore”, bewus gemaak word van hoe waardevol die jeug is en ook hoe om vir hulle om te gee. Die vyf funksies van die jeugbediening, naamlik aanbidding, gebed, gemeenskap met gelowiges, dissipelskap en evangelisasie of sending, is uitgelig om die adolessent in ʼn verhouding met God te bring. Dit was noodsaaklik om vir die jeug van die “Christ Church” ʼn eie jeugbedieningsmodel te ontwikkel deur verskillende modelle te bestudeer. Die is klem is gelê op ʼn model wat op die Bybel gebaseer is en kultuuraangepas is. Die vernaamste beginsels is uitgewys om hierdie model te ontwikkel. Om effektief te kan funksioneer, is die belangrikheid van die verkiesing van ʼn jeugleierspan en hulle verantwoordelikhede, binne ʼn “intergenerational” jeugbedieningskonsep beklemtoon. Die waarde van ʼn visie, doelwitte en programme is bestudeer en kontekstueel verdiskonteer. Die navorsing het ook aan die lig gebring dat die ondersteuning van familie (ouers) belangrik is vir die geestelike groei van tieners. ʼn Gebrek aan gesinsondersteuning verhinder hulle om die jeugbyeenkomste gereeld by te woon en om beskikbaar te wees vir die werk van die Here. Die navorser se persoonlike onderhoude met die jeuggroep, die leier-pastoor en lede van die gemeente het gehelp om die situasie van die jeug en hulle uitdagings en probleme te bestudeer. Die studie het bevestig dat die jeug van “Christ Church” waarlik aandag nodig het. Benewens hulp om hulle uitdagings en struikelblokke die hoof te bied, het hulle ook ʼn dissipelskapproses nodig wat hulle vir ʼn effektiewe en vrugbare bediening sal toerus. Die navorsing het ook uitgewys dat toegeruste jeugleiers nodig is om die jong mense te mentor en vir hulle leiding te gee. Sonder ʼn ondersteuningspan of leierskapspan sal die jeug van “Christ Church” nie voortbestaan nie. Regdeur die navorsing is dit beklemtoon dat die jeug nie die kerk van môre is nie, maar inderdaad die kerk van vandag. Hulle bestaan kan dus nie geïgnoreer word nie. Die onderwerp en subonderwerpe van die navorsingswerk is duidelik areas wat onafhanklike en meer omvattende navorsing nodig het. Nietemin het die navorser hulle geïnkorporeer om die volledige prentjie te teken en om die probleme te ondersoek wat die jeug in die gesig staar.en_ZA
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectThesis (Ph.D. (Practical Theology))--University of the Free State, 2008en_ZA
dc.subjectChurch work with youth -- Pakistan -- Lahoreen_ZA
dc.subjectYouth -- Religious life -- Pakistan -- Lahoreen_ZA
dc.titleYouth ministry in the Christ Church Lahoreen_ZA
dc.typeThesisen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record