Search
Now showing items 1-2 of 2
'n Kommunikasiestrategie vir sielkundiges deur middel van 'n behoefte-analise van die kliënt
(University of the Free State, 1979-12)
Afrikaans: Uit die ondersoeke van onder andere Eysenck (1952) en Rachman
(1973) blyk dit dat sielkundige dienste nie so effektief is
as wat dit behoort te wees nie. Hierdie en ander dergelike
ondersoeke dien as inspirasie ...
Persoonlikheid as voorspeller by stokkiesdraai
(University of the Free State, 1975-12)
Afrikaans: Alhoewel stokkiesdraaiers nie 'n besonder groot persentasie van die skoolbevolking uitmaak nie, is dit nogtans 'n betekenisvolle probleem. Hierdie probleem word geaksentueer deur die feit dat daar skynbaar 'n ...